Strandloper 20
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aletti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Jacky B - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing. Amazing. Amazing! Cannot wait to go back! Perfect for kids.
Madri V - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike kuier en sal definitief weer daarna toe gaan.
Strandloper 20 se terugvoer
So bly julle het die kuier geniet. Baie dankie vir die terugvoer.
Donovan A - Sep 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Anschen C - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties plek.
Rosalind C - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Jenni B - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing relaxing and a good old time.
Strandloper 20 se terugvoer
Jenni, I am so happy to hear that you had a relaxing stay. Thank you for your feedback.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Renee N - Nov 2023
Algehele gradering
Such a relaxing stay.
Strandloper 20 se terugvoer
Thank you Renee, it is so nice to get your feedback. Very happy to hear that the beds were comfortable and you enjoyed your stay.
Elsabe O - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed vir die siel.
John C - Feb 2022
Algehele gradering
It was very nice, indeed.
Strandloper 20 se terugvoer
Hope next time you don't have to leave on a Sunday. Hope you had a great time.
Susan M - Feb 2022
Algehele gradering
Die huis is baie mooi en ons het lekker gebly. Die strand was net baie vuil en daar was baie vlieë.
Strandloper 20 se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het dit geniet.
Heidi H - Aug 2022
Algehele gradering
Het lekker gekuier ten spyte van al die probleme.
Lees meerStrandloper 20 se terugvoer
Heidi,
Dankie vir die boodskap.
Ons het alles weer mooi nagegaan.
Die storte loop mooi uit en ons kon geen verstopping vind.
Die plate van die stoof werk ook almal mooi.
Ek is jammer vir julle belewenis. Ons probeer altyd om alles mooi skoon en in top werkende staat te hou.
Maryna is n staatmaker met komunikasie en dis vreemd dat julle haar nie in die hande kon kry nie. Ek sal graag wou hoor wanneer die “probleme” julle begin pla het, aangesien Maryna Saterdag met julle gepraat het en julle toe geen klagtes gehad het nie.
Ek gaan verseker werk maak van alles wat jy genoem het, baie dankie.
Antoinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike huis vir 'n groot groep mense.
Lucille A - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike familietyd gehad, ons het vreeslik lekker en gemaklik gebly!
Strandloper 20 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
So bly julle kon lekker kuier.
Monique S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike huis, binne kaggel en buitebraai.
Strandloper 20 se terugvoer
Monique,
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd weer welkom.
Denise B - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely home. Excellent entertainment/lounge/kitchen area and covered verandah.
Strandloper 20 se terugvoer
Dankie.
So bly julle kon dit geniet en ontspan.
Belinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Strandloper 20 se terugvoer
Belinda,
Dis so lekker om terugvoering te kry.
Dankie
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker Weskuswegbreek.
Tanya C - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, pragtige en spacious verblyf.
Strandloper 20 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek gaan definitief n plan mask met meer bakke.
Annell C - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige moderne huis in 'n pragtige rustige Weskusdorpie.
Auriel L - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect!
Orette K - Mrt 2019
Algehele gradering
Strandloper het ons asems weggeslaan. Die huis is nie net alte pragtig nie, maar ook vreeslik ruim.
Lees meerStrandloper 20 se terugvoer
Orette,
So bly julle het die naweek geniet. Sal verseker 'n groter rooster moet kry vir die lekker groepkuiers.
Naomé J - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed the stay at strandloper.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het die verblyf geniet.
Die huis was baie mooi. Ons het ons verblyf geniet, sal nie omgee om terug te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angela V - Jun 2019
Algehele gradering
Beautifully designed and decorated, with ocean view!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig ontwerp en versier, met see uitsig!
Ons was mal oor hierdie huis! Groot vir 'n groep vriende om die naweek Jacobsbaai te geniet. Inspirerende dekor, ondervloerse verhitting, kaggel en wonderlike kombuis. Ons het die buite-area geniet, met 'n groot patio en ruimte vir kinders om te speel. Hierdie huis is ideaal om te ontspan saam met vriende of familie, geen TV of WiFi nie, net soos jy tyd wil deurbring om te ontspan en weer te herlaai. Dankie vir alles, dit was wonderlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Strandloper 20 se terugvoer
Angela,
Thank you for your review. So glad you enjoyed the time away from everyday media and routine. Was really good hosting you.
Anel R - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike en gemaklike verblyf!
Karin P - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis! Heerlike beddens en lekker stoof.
Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was lekker ontspannend.
Barry S - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie ligging van woonhuis en Jacobsbaai is sentraal geleë in die Weskus.
Lezaan H - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi huis met rustige atmosfeer.
Marida V - Jun 2018
Algehele gradering
Perfekte naweek wegbreek!
Richard S - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Henriette H - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning kuierhuis.
Strandloper 20 se terugvoer
Baie dankie vir die netjiese en stiptelike gaste wat julle is. Ons hoop ons sien julle weer. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te kon hê.
Annine V - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Emje L - Mrt 2018
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang