Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Philippe D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Enjoyed the view and nice apartment. Great stay, nice view, enjoyed the apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Hier kan mens rus. Die eenvoud, uitleg en uitsig van dié woonstel is onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abdul Maliek J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Calming, view was breathtaking. It was excellent, it was peaceful. Enough space and great bathrooms. The view was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

'n naweek is te kort. Naweek is te kort om vir so 'n lekker wegbreek. Die plek is groter as wat ons verwag het en om 2 badkamers te hê maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Strandloper
Dankie Jacques. Die kort naweek beteken jy sal weer moet kom kuier. Groete tot 'n volgende keer. Trudie

Belinda C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfekte blyplek vir 'n see vakansie. Die woonstel is baie goed toegerus, pragtige uitsig. Kan die see hoor in die nag. Baie netjies, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Loop afstand van die strand. Als was net lekker relaxing en die plek is fantasie. Ons naweek by was baie baie lekker. Ons as gesin het dit terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek, asemrowende uitsig. Fantastiese akkommodasie op die strand met alles wat nodig is. Gerieflike binne-braai. Baie skoon en gerieflike kamers, sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Strandloper
Dankie René Hoop julle kom gou weer kuier. Groete Trudie

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was ons 2de keer se tuisgaan by Strandloper en beide kere was voortreflik! Beide eenhede het die mooiste see uitsig. Die beddens is gemaklik en die leefruimte voldoende vir 'n gesin van vyf. Die eenhede beskik oor alles wat moontlik nodig mag wees. Elke eenheid bied voldoende privaatheid en daar was geen steuring deur ander gaste nie. Die eienaar is vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Twee nagte by Strandloper is regtig te kort! Ons kan nie wag vir 'n volgende keer se bespreking nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Strandloper
Dankie Anita Hoop julle kom gou weer kuier. Groete Trudie

Helen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rus vir die siel. Dit was beslis waarde vir geld. Lieflike uitsig en by die strand en rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die perfekte ligging en baie netjies. Fantastiese ligging met alles wat jy mag benodig. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 73, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZZrL2HLCBQ3iOFz8INyvb4tjxU2yCtaQYPUVMsZyl6DuPIdT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 73 Waterkant Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379538509893 21.421545997518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang