Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom-sirkel 3, Boggomsbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Strandlopers Cottages is deel van die Sandpiper Guest Cottages-portefeulje en is in die rustige kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea geleë. Boggomsbaai is ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Strandloper Main is 'n enkelverdiepingeenheid met 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad.

Strandloper Annex is 'n anneks van Strandloper Main en het 'n privaat ingang. Die 2 slaapkamers is op die onderste verdieping en elk het 'n dubbelbed. Die kamers het toegang tot 'n badkamer met bad, stort en 'n toilet.

Strandloper Loft 1 is 'n slaapsaal met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Strandloper Loft 2 het 'n grasdak en is 'n ruim kamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Boggomsbaai is een van verskeie klein kusdorpies op die Tuinroete wat deel van die Fransmanshoek-bewarea is. Hierdie stuk kuslyn is deel van die Oyster Catcher Trail, 'n gewilde vyf-dag Slack Packer-roete en met asemrowende kusuitsigte en biodiversiteit spog.

Kenmerke

Afrikaans

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Keurboom-sirkel 3, Boggomsbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboom-sirkel 3, Boggomsbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4c8cfe8b5fd8a189a560e18311bb250998785f9223a860bbfd65f3370b3506a3d18229a3bedd2ee1491bdf1b778be634e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 3 Keurboom Circle Boggoms Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.264732069673 21.908161321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem