Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper Self Catering Units

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige eenheid, veilige parkering, gerieflik, uitstekende ligging. Die akkommodasie het al my verwagtinge oortref. Ronel, ons gasvrou, was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was pragtig ingerig en het ons dadelik laat welkom voel. Die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneen S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

'n Besonderse lekker kuier in Onrus. Die woonstel is baie gerieflik ingerig. Die kombuis is goed toegerus. Ons het lekker gebraai onder die melkhoutboom. Ons het binne enkele minute tot by die see en getypoel gestap. Die uitsig oor die see en berg is besonders. Dit is 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Strandloper Self Catering Units
Hello Anneen Baie dankie vir jou mooi review. Ons is baie bly julle het jul tydjie hier geniet. Groete en kom kuier weer. Andre & Ronel

Bernita B
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Baie dankie, ons het lekker gekuier. Uit die boonste rakke. As jy wil kla oor iets gaan mens beslis moet soek vir klagtes. Mooiste uitsig en lieflike braai, kuierarea op perseel. Net 'n hanetree van eenheid is die hoogtepunt - wandelpadjies al langs die see waar mens vir kilometers kan stap en natuurskoon bewonder. Baie dankie, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Strandloper Self Catering Units
Dankie Bernita vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het jul kuiertjie geniet en hoop om jul gou weer te sien. Groete. Ronel

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Dit was 'n heerlike ervaring. Die eenheid was baie netjies en gesellig en baie goed toegerus. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Perfek vir wat ons nodig gehad het. Pragtige ligging en see-uitsig en lekker ingeboude stoep vanaf hoofslaapkamer. Bring net nog ekstra kombuis toerusting saam. Andersins beste waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie aangenaam en rustig, met 'n lieflike seeuitsig!! Ek sou aanraai dat ouer garde vra vir een van die onderste woonstelle, want daar is baie trappe om te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Absolutely fantastic accommodation. Beautiful views. Lovely clean and tastefully furnished accommodation. Close to the beach and 2 tidal pools. Easy drive to Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Die plekkie is baie netjies, alles wat jy nodig het, nie ver van die see nie. Lekker rustig en stil daar. Dit is rustig en stil daar, die see is loopafstand, nie ver van die winkels af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Heerlik ontspan. Sal beslis weer daar gaan kuier en heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Soul restoring! The perfect place to restore your soul, peaceful and secluded. Will definitely go back. Thank you to Ronel and Andre, they were awesome hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 17, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NjNkODZlLWVhNzAtNDFhZC1hNWYzLTdkYzY5M2YyZWQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 17 Human Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417725827936 19.163938164711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang