Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Cornelis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Strandloper
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlotte V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Netjiese en heerlike huisie by die see.

Heerlike huisie by die see. Baie netjiese plek en gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Vicky V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Tuis gevoel.

Netjies en baie goed toegerus. Gevoel soos huis.

Jeanette W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

Onmiddellik tuis gevoel en lekker gebly.

Ons is baie vriendelik deur Piet en Marinda ontvang. Die plek is baie netjies en baie goed toegerus. Pragtige tuin en ons het die braai geriewe geniet. Ons is nie verontrief deur beurtkrag nie aangesien hulle voldoende voorsiening gemaak het. Ons sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel en ons sal weer daar tuisgaan.

Derrick C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick C

Gerieflik, netjies en veilig.

Strandloper was 'n baie goeie keuse! Ons was baie tuis en het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies met alles wat nodig was. Die plekkie is baie privaat en veilig. Baie dankie.

Michael G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G

A comfortable stay with pleasant hosts - perfect for a base to explore the area.

Comfortable and perfect for exploring the area. Everything you need, except no WiFi.

Madeleine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Sentraal.

Skoon, netjies, als wat jy nodig het. Het ons baie welkom laat voel.

Hendrik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie aangename en netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik deur Pieter en Marinda ontvang. Die woonstel was uiters netjies en baie goed toegerus. Daar was tot voldoende voorsiening gemaak vir beurtkrag sodat ons nogsteeds kon kosmaak en glad nie in die donker gesit het toe die ligte afgaan nie. Ek sal hierdie verblyf verseker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Thinus F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus F

Was fantasties. Met vele om te ontdek en te geniet. Wildernis bly 'n mooi dorpie.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Dankie vir die absolute vertroue in ons as gaste in jul netjies ingerigte kothuis. Julle albei is regtig wonderlike mense. Ons het absolute vryheid van beweging gehad waarvoor ons baie dankbaar is.

Peter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

An excellent self catering venue.

The hosts were friendly and helpful. They gave us good advice on what to visit in the area. The house was perfect for our needs, and they updated us on load shedding and provided alternate energy sources.

Les G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Les G

Privaat en genotvol. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Naby die hoofpad in woongebied van Wilderness maar nie regtig geraas nie. Goed toegerus met toebehore asook DSTV. Private ingang en parkering reg voor eenheid. Sal aanbeveel vir enkel persone of klein familie. Het wel eie WiFi.

Brink V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V

Meer as genoeg.

Dankie, dit was baie lekker by Strandloper, Wildernis is so asemrowend soos altyd. Eienaars is vriendelik, plekkie is perfek, lekker tuin en braaiplek om by te ontspan.

Francois D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie aangenaam.

Vriendelike en hulpvaardig teenoor gaste.

Colette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Pragtige plek met alles wat 'n mens nodig het.

Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is ruim en netjies. Daar is 'n lekker braaiplek en tuin en jou voertuig is veilig agter 'n hek. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Hennie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Gerieflike, uiterse netjiese woon-eenheid wat alle verwagtinge oorskry met wonderlike gasheer en gasvrou!

Wòon-eenheid is gerieflik, baie goed ingerig, baie netjies met lieflike grasperk. Gasheer en gasvrou Pier en Marinda is omgeemense wat jou baie tuis laat voel. Beslis 10 uit 10!

Louwrens E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E

Dit was ongelooflik lekker.

Dit is naby die see en heerlike plekke om te besoek.

Mariana S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Amazing.

Heerlike vakansieplekkie het dit baie geniet. Eienaars dierbare mensies. Baie veilig en baie privaatheid.

Anne C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Very convenient location. Close to beach and shops. Everything one needs.

Thank you Piet and Marinda for being the perfect hosts. We will definitely come stay at Strandloper again.

Cornelia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Lekker sentraal.

Lekker gebly. Groot tuin.

Gustav G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G

Baie vriendelike eienaars. Het ons baie welkom laat voel.

Dit is 'n baie lekker blyplek. Die woonstel was baie skoon en netjies, met alles wat ons kon nodig kry en nog meer. Sal dit enige tyd aanbeveel. Sal definitief weer daar bly.

Strandloper se terugvoer

Gustav, baie dankie. Ons hoop dat julle volgende keer langer by ons kan vertoef. Sien weer. Piet en Marinda.

Strandloper
Suzette K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Baie lekker gekuier en gasvryheid uit die boonste rakke. Sal definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Baie tevrede gewees.

Strandloper se terugvoer

Suzette, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Volgende keer kan julle hopelik ook ons mooi strande besoek. Dankie, Marinda en Piet.

Strandloper
Brumilda K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K

Fantastiese tyd gehad.

Volgens my ouers was hierdie wegbreek na Strandloper 1 vir die boeke. Dit was heerlik. Hulle het uitgerus. Strandloper beveel hulle vir enige persoon aan.

Magdalena M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Baie sentraal geleë.

Waarde vir geld. Gasheer en vrou baie vriendelik. Blyplek gerieflik.

Elaine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine M

Aangenaam.

Netjies.

Chris W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

The Garden Route is magical. The birdlife is fantastic - we saw some 50 plus species in 6 days, and Strandloper is situated well for sea, lake and river.

The little house is self contained and very clean and tidy. It is secure, and you have the sole use of a sizeable piece of the garden. It is well-equipped, and the hosts are quietly helpful and friendly, but never intrusive. We were given the use of space in the garage to store our bicycles safely, and the rides around the area are safe and give good exercise. My wife and I love nature, and happily recommend Strandloper to a couple or a small family who want what the Garden Route offers: sun, sea, peace and beauty.

Strandloper se terugvoer

Thanks Chris,
So nice to meet and host people who appreciate the natural beauty of Wilderness.

Strandloper
Mianne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianne D

Die plekkie is perfek ingerig.

Perfekte wegbreek. Was 'n voorreg om daar te kon bly. Die eienaars was baie gasvry en het ons met ope arms verwelkom.

Monica P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Uitstekende verblyfopsie.

Ons ondervinding by die Strandloper was uitstekend. Marinda en Piet se gasvryheid het ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid bevat alles, en nog meer, wat mens benodig. Rustige atmosfeer en alles netjies en skoon. Baie doendinge in die area en kon lekker stap tot op die strand. Baie sentraal geleë. Ons beveel Die Strandloper ten sterkste aan, sien reeds uit na ons volgende kuier.

Strandloper se terugvoer

Baie dankie Monica. Dit was ons voorreg om julle hier te ontvang. Sien julle eendag weer. Marinda&Piet

Strandloper
Melinda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Baie netjiese plekkie.

Baie netjiese plekkie, alles wat 'n mens nodig kan kry is daar. Piet het uit sy plek gegaan ons ons welkom te laat voel. Marinda was bietjie olik, maar ons kon haar ook darem so op laaste dag ontmoet. Dierbare mense.

Strandloper se terugvoer

Dankie Melinda. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.

Strandloper
Lientjie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie N

Netjies en gerieflik met alles wat nodig is.

Aangename eienaars. Strandloper is goed geleë, baie netjies en goed toegerus vir gerieflike verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Strandloper se terugvoer

Dankie Lientjie. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Strandloper
Trudie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L

Fantasties.

Ons kuier by Strandloper was voorwaar 'n fees. Die eenheid was baie skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het. Piet en Marinda gaan uit hulle pad om jou tuis en gemaklik te laat voel en Marinda het selfs unicorn cupcakes vir ons dogter se verjaarsdag gebak. Ons tydjie daar was 'n fees. Piet se kennis oor die bos en omliggende area en diere het ons nuwe dinge geleer en nuwe plekke laat sien.

Strandloper se terugvoer

Dankie Trudie, Dit is 'n groot plesier om gaste te hê wie Wildernis en ons mooi omgewing so geniet.

Strandloper
Karien J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Skoon, netjies en aangenaam.

Dis 'n baie lekker blyplek. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel het alles wat ons kon nodig kry en nog meer. Dis kombuis is baie goed toegerus. Ons het heerlik gekuier en ons sal vir Piet en Marinda definitief weer besoek.

Helene R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Ruim, netjies en gerieflik.

'n Baie goed toegeruste selfsorg-eenheid. Baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Elsie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Absolute waarde vir geld en baie gasvrye eienaars.

Die eenheid het alles wat 'n mens benodig, maar kan dalk 'n groter geyser oorweeg, aangesien net 1 persoon kan stort, dan moet die ander taamlik lank wag om ook te kan stort.

Strandloper se terugvoer

Hallo Elsie,
Dankie vir jou positiewe terugvoer en ons neem kennis van die tekortkoming. Ons stel normaalweg die geyser se temperatuur na gelang van die seisoen en aantal besoekers. Ons sal die die situasie fyn dophou en 'n groter geyser oorweeg as dit 'n blywende probleem is. Jammer vir die ongerief.
Dankie,
Marinda.

Strandloper
Hannelie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Rustig. Gasvrou baie liefdevol.

Ek sal definitief weer daar inboek.

Strandloper se terugvoer

Dankie Hannelie - was 'n plesier om julle hier te ontvang.
Marinda

Strandloper
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Fantasties! Alles was perfek en sal dit vir almal aanbeveel!

Van dat ons aangekom het het Piet en Marinda ons welkom laat voel. Alles wat ons nodig gehad het was daar! Dis lekker sentraal en kan mens maklik die hele Tuinroete van daar af doen. Ons sal dit vir almal aanbeveel beslis die moeite werd! Ons gaan weer daar bly as ons soontoe gaan.

Strandloper se terugvoer

Karin en familie,
Dit was 'n plesier om gaste te hê wat so voluit vakansie hou.
Piet en Marinda.

Strandloper
Hennie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Rustig en veilig.

Vriendelike gashere. Gee lekker inligting oor die omgewing. Gee hul gaste persoonlike spasie en privaatheid.

Natania V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natania V

Definitief ons verwagtinge oortref!

Daar was alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie en sal enige tyd Strandloper aanbeveel.

Strandloper se terugvoer

Natania en vriende,
Dit was 'n groot voorreg en plesier om julle hier te ontvang. Voorspoed met julle studies volgende jaar.
Groete, Marinda.

Strandloper
Matthys H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys H

Goed geprys, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Ligging is perfek.

Sally H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H

A comfortable, central location from which to explore the Wilderness area along the Garden Route.

This accommodation is in an ideal central position for those wanting to explore the Wilderness area. The size was perfect for two single female guests and the access and security measures made us feel confident. The hosts were welcoming and were willing to share their extensive knowledge of the local area, drives, walks and bird hides, so that we knew which were safe to go to and which should be put at the top of our priority list. The 7 passes route makes for a lovely drive and the walks and hides in the National Park all proved to be rewarding. We thoroughly enjoyed our stay and felt well looked after by our hosts.

Juanita K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Feels like home and very welcoming.

We enjoyed out stay at Strandloper. The owners were very welcoming and friendly.

Maryna M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Ons is vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet.

Binne stapafstand na strand.

Thea H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea H

Ons het lekker gebly.

Die eienaars is baie vriendelik en die plekkie is netjies en goed toegerus.

Strandloper se terugvoer

Dankie Thea en gesin. Dit is lekker om mense te ontvang wat Wildernis en omgewing so geniet soos julle.

Strandloper
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Baie goeie waarde vir geld. Baie goed toegerus en netjies.

Lorraine M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M

Heerlik, ontspanne en rustig.

Baie rustig en privaat. Kliëntediens was uitstekend en ons het onmiddellik tuis gevoel. Eienaar baie gasvry en vriendelik.

Erich S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erich S

We had a good time by Marinda and Piet.

The owners were very friendly and obliging. Everything was simply but functionally furnished.

Judy H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Baie lekker.

Baie skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Elmarié D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Lieflike plekkie vir oornag of lekker vakansie-hou.

Strandloper is 'n heerlike plekkie om te oornag of self as basis the gebruik vir 'n gesinsvakansie aan die Tuinroete. Die eenheid is baie netjies, gerieflik en smaakvol ingerig en werklik waarde vir geld. Die gasvrou doen ekstra moeite om gaste welkom te laat voel. Ons sal beslis weer hier kom kuier, dit het ons verwagtinge beslis oortref, dankie.

Strandloper se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer u kommentaar. Dit is heerlik om vriendelike gaste te ontvang en ontmoet.

Strandloper
Ian K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Friendly and clean.

Friendly, clean, comfortable. Off-street parking and private entrance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en skoon.

Vriendelik, skoon en gemaklik. Parkeerplek van die straat af en privaat ingang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jacqueline V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Die akkommodasie is sentraal geleë, goed toegerus, veilig en privaat. Ons kon die omgewing verken en weet ons besittings is veilig.

Die van Zyl's het ons laat tuis voel met aankoms. Dit was veral die houertjie melk (vir die koffie) wat 'n bedekte seën was na die lang pad. Die akkommodasie was skoon, netjies, goed toegerus en sentraal om die area te verken. Ons het lekker gekuier en sal weer terug gaan, dis waarde vir die geld betaal.

Annatjie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S

Fantasties.

Die plekkie kort 'n wasgoeddraad of wasgoeddroogmaakraam. Stortvloer van blink teëls wat maklik gly. Ons het verder heerlik gebly by baie hartlike vriendelike mense. Sal baie graag weer daar wil bly.

Strandloper se terugvoer

Hallo Annatjie, Dankie vir u positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om u hier te ontvang. Ons sal aandag skenk aan die tekortkominge soos deur u uitgewys.
Dankie. Piet & Marinda van Zyl.

Strandloper
Annali H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali H

Awesome, baie baie lekker gebly en Mnr. en Mev. van Zyl is pragtige mense.

Baie dankie, het heerlik gebly by Strandloper. Beplan al my volgende vakansie daar. Naby alle besienswaardighede, winkeltjies en natuurlik die strand. As jy lekker en gerus wil vakansie hou bespreek by die Strandloper op Wildernis.

Strandloper se terugvoer

Hallo Annali, dit is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang en ons is bly julle het die vakansie hier geniet. Ons sien julle graag weer hier. Marinda en Piet.

Strandloper
Annetjie J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie J

Baie lekke veilig en rustig.

Hennie en Annetjie sê baie dankie vir die vriendelikheid en omgee, ons sal graag weer gebruik maak van LekkeSlaap. Dit is betroubaar en professioneel. Ons beveel Die Strandloper blyplekkie aan vir enige iemand wat veilig en rustigheid wil hê. Dankie Marinda en manlief vir alles, sien julle gou weer.

Strandloper se terugvoer

Baie dankie, Hennie en Annetjie. Dit is 'n groot plesier om ons mede burgers van die binneland hier te ontvang en dit is veral lekker wanneer hulle die verblyf en ons omgewing geniet.

Strandloper
George S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Ons het dit baie geniet.

Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, ons het absoluut tuis gevoel! Wonderlike mense, gaan vir seker weer by hul tuisgaan.

Susan R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Baie netjiese, skoon eenheid.

Hartlik ontvang deur eienaar. 'n Baie netjiese eenheid.

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 605, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb1a57cba05730bd6ecd1978add21b0878b9638b400588d8971ced4bbbdc09ab1f3cf96ff1b79c0da8aa4cd31fbb46eddd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 605 Second Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.997405322981 22.620117625062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang