Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charlotte V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjiese en heerlike huisie by die see. Heerlike huisie by die see. Baie netjiese plek en gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Tuis gevoel. Netjies en baie goed toegerus. Gevoel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Onmiddellik tuis gevoel en lekker gebly. Ons is baie vriendelik deur Piet en Marinda ontvang. Die plek is baie netjies en baie goed toegerus. Pragtige tuin en ons het die braai geriewe geniet. Ons is nie verontrief deur beurtkrag nie aangesien hulle voldoende voorsiening gemaak het. Ons sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel en ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gerieflik, netjies en veilig. Strandloper was 'n baie goeie keuse! Ons was baie tuis en het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies met alles wat nodig was. Die plekkie is baie privaat en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

A comfortable stay with pleasant hosts - perfect for a base to explore the area. Comfortable and perfect for exploring the area. Everything you need, except no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Sentraal. Skoon, netjies, als wat jy nodig het. Het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie aangename en netjiese verblyf. Ons is baie vriendelik deur Pieter en Marinda ontvang. Die woonstel was uiters netjies en baie goed toegerus. Daar was tot voldoende voorsiening gemaak vir beurtkrag sodat ons nogsteeds kon kosmaak en glad nie in die donker gesit het toe die ligte afgaan nie. Ek sal hierdie verblyf verseker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus F
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Was fantasties. Met vele om te ontdek en te geniet. Wildernis bly 'n mooi dorpie. Baie dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Dankie vir die absolute vertroue in ons as gaste in jul netjies ingerigte kothuis. Julle albei is regtig wonderlike mense. Ons het absolute vryheid van beweging gehad waarvoor ons baie dankbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

An excellent self catering venue. The hosts were friendly and helpful. They gave us good advice on what to visit in the area. The house was perfect for our needs, and they updated us on load shedding and provided alternate energy sources.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les G
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Privaat en genotvol. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Naby die hoofpad in woongebied van Wilderness maar nie regtig geraas nie. Goed toegerus met toebehore asook DSTV. Private ingang en parkering reg voor eenheid. Sal aanbeveel vir enkel persone of klein familie. Het wel eie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Cornelis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 605, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb1a57cba05730bd6ecd1978add21b0878b9638b400588d8971ced4bbbdc09ab1f3cf96ff1b79c0da8aa4cd31fbb46eddd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 605 Second Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.997405322981 22.620117625062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang