Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandlopertjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Strandlopertjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rene O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O

Awesome.

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie René. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Santie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie K

Naby alles, kan loop waar jy wil wees. Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en lekker naby die see.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie, Santie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Strandlopertjie
Rodney V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney V

Great position.

Braai area is a bonus. Outside shower is very convenient.

Strandlopertjie se terugvoer

Thank you very much Rodney. Hope to see you with the next Buffalo Rally. Or sooner.

Strandlopertjie
Hanna S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanna S

Dit was baie aangenaam en die gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was aangenaam en lekker. Die sitkamer was oud en die tweede kamer in die sitkamer was 'n bietjie moeilik. Maar ons gasheer was baie vriendelik, en ek het die buite-agtererf met die braai-area en tafel geniet by die kombuis. Ons het regtig baie lekker gekuier en geslaap.

Strandlopertjie se terugvoer

Dankie, Hanna. Bly julle het die oorslaap geniet.

Strandlopertjie
Tino D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tino D

Johan was ongelooflik vriendelik en seker gemaak dat ons tuis voel.

Ons was daar vir die kinders se sport en dit het gevoel of ons by die huis is, want als was skoon en netjies met als wat ons kon nodig hê vir die naweek. Sal beslis weer vir Johan ondersteun.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Tino. Ons is bly julle het julle tyd geniet. Geluk met julle Rugby span se oorwinning. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Jan Hendrik Jacobus W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik Jacobus W

Baie lekker tydjie hier gehad.

Sal lekker wees as die eienaar die dubbelbedmatras vervang. Twee kaste in sitkamer sal beter werk as hulle omgeruil is. Verder is die plek perfek vir ons.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Jan. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dankie vir jou insette. Sal daarna kyk.

Strandlopertjie
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Netjiese goed geleë verblyf plekkie.

Netjiese skoon goed geleë verblyf stap afstand van strand en winkels. Tariewe baie billik. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Louise, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Estelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Baie gerieflik.

Alles wat jy nodig het en naby alles.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Estekke. Dit was n plesier om julle hier te he.

Strandlopertjie
Cheryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Rustig.

Baie privaat, genoeg apparate.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Cheryl. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Strandlopertjie
Nobuntu M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nobuntu M

It was good.

The problem is language of communication. Not all of us know Afrikaans and another problem, we struggled to get brooms and mops, but at the end we got them and it was nice to stay there and it was near our venue of the meeting.

Strandlopertjie se terugvoer

Good day Nobuntu. Thank you for visiting Strandlopertiie. Glad you had a nice stay,

Strandlopertjie
Mariana B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Baie geniet.

Baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Mariana. Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer.

Strandlopertjie
Annamarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B

Rustig, sentraal geleë en alles in blyplekkie.

Doen weer bespreking vanaf 28ste Nov to 1 Desember 2022. Dankie.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Strandlopertjie
Josephine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine B

Ons het baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Baie privaat en netjies.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie rustig en baie naby winkels en kan ook strand toe loop.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Josephine. Dit was n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Celeste C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C

Baie lekker plek!

Lekker braai-area. Skoon en netjiese huis. Sou graag veilige parkering wou hê, maar sal verseker weer daar tuisgaan.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Celeste. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Strandlopertjie
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Die eenheid is baie goed toegerus en is geskik vir selfs langer tydperke van verblyf.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Leon.
Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle weer.

Strandlopertjie
Octavia M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia M

Peaceful and friendly.

It's a perfect place to relax and enjoy the peace and quiet. Thank you Johan.

Strandlopertjie se terugvoer

Thank you Octavia.
It was a pleasure having you.

Strandlopertjie
Nicolaas B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B

Baie lekker en gemaklik, elke oomblik geniet.

Baie lekker sentraal geleë, stapafstand van die see en winkels. Die wooneenheid is baie ruim. Baie dankie, ons het ons verblyf baie geniet. Ons sal in die toekoms defnitief weer bespreek.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Nico. Dit was 'n plesier om julle hier te he.

Strandlopertjie
Danie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Lekker gebly. Sal weer daarvan gebruik maak.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese akkommodasie.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Daniel. Dit was net 'n plesier om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Strandlopertjie
Zandrea D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandrea D

Lekker naby strand en winkels. Baie veilig en rustige area.

Sien sterre.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Zandrea.

Dit was 'n plesier om julle hier te he.

Strandlopertjie
Annamarie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B

Rustig gevoel, ons is tuis in ons eie huis.

Baie oulik, dankie.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Altyd bly as gaste tuis voel. Julle is welkom om weer n draai te maak.

Strandlopertjie
Lanique H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanique H

Positiewe ervaring.

Agter mekaar, netjies en sentraal geleë. Johan is baie aangenaam en beskikbaar/bereid om te help. Kan met gemoedsrus aanbeveel!

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Lanique. Dit was n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer.

Strandlopertjie
Daphne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B

Comfortable accommodation with availability of all necessary kitchen equipment making self-catering easy.

Local shopping is within easy reach. Although own transport was necessary for regular access to town centre, taxi service and uber drivers were also available and used.

Strandlopertjie se terugvoer

Thank you Daphne. It was a pleasure having you. Hope to see you again.

Strandlopertjie
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Rustige ontspanningsplekkie.

Pragtige, gasvrye mense. Lekker naby winkel geleë. Lekker afsaalplek om te rus.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was net n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Japie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

Baie gerieflik.

Gasheer was baie bedagsaam, woon eenheid baie goed en sentraal geleë.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie Japie. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Hw B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hw B

Baie rustige buurt.

So lekker, skoon, rustige buurt. As jy klaar rondgeloop het kan jy kom rus in stilte. Stapafstand van winkels, strand en die ATKV terrein.

Strandlopertjie se terugvoer

Baie dankie HW. Dit was n plesier om julle hier te he. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Strandlopertjie
Vanaf
Vanaf R864
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R864
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R864 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang