Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandlopertjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rene O
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie René. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Santie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Naby alles, kan loop waar jy wil wees. Was baie lekker. Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie, Santie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Rodney V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great position. Braai area is a bonus. Outside shower is very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Thank you very much Rodney. Hope to see you with the next Buffalo Rally. Or sooner.

Hanna S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Dit was baie aangenaam en die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was aangenaam en lekker. Die sitkamer was oud en die tweede kamer in die sitkamer was 'n bietjie moeilik. Maar ons gasheer was baie vriendelik, en ek het die buite-agtererf met die braai-area en tafel geniet by die kombuis. Ons het regtig baie lekker gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Strandlopertjie
Dankie, Hanna. Bly julle het die oorslaap geniet.

Tino D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Johan was ongelooflik vriendelik en seker gemaak dat ons tuis voel. Ons was daar vir die kinders se sport en dit het gevoel of ons by die huis is, want als was skoon en netjies met als wat ons kon nodig hê vir die naweek. Sal beslis weer vir Johan ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie Tino. Ons is bly julle het julle tyd geniet. Geluk met julle Rugby span se oorwinning. Hoop om julle weer te sien.

Jan Hendrik Jacobus W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie lekker tydjie hier gehad. Sal lekker wees as die eienaar die dubbelbedmatras vervang. Twee kaste in sitkamer sal beter werk as hulle omgeruil is. Verder is die plek perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie Jan. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dankie vir jou insette. Sal daarna kyk.

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjiese goed geleë verblyf plekkie. Netjiese skoon goed geleë verblyf stap afstand van strand en winkels. Tariewe baie billik. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie Louise, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Estelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Baie gerieflik. Alles wat jy nodig het en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie Estekke. Dit was n plesier om julle hier te he.

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustig. Baie privaat, genoeg apparate.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie Cheryl. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Nobuntu M
Kort verblyf
4.0
Aug 2023

It was good. The problem is language of communication. Not all of us know Afrikaans and another problem, we struggled to get brooms and mops, but at the end we got them and it was nice to stay there and it was near our venue of the meeting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Johan
Strandlopertjie
Good day Nobuntu. Thank you for visiting Strandlopertiie. Glad you had a nice stay,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R864
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R864
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R864 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang