Strandlopertjie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rene O - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie René. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Santie K - Des 2023
Algehele gradering
Naby alles, kan loop waar jy wil wees. Was baie lekker.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie, Santie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Rodney V - Okt 2023
Algehele gradering
Great position.
Strandlopertjie se terugvoer
Thank you very much Rodney. Hope to see you with the next Buffalo Rally. Or sooner.
Hanna S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die gasheer was vriendelik en behulpsaam.
Strandlopertjie se terugvoer
Dankie, Hanna. Bly julle het die oorslaap geniet.
Tino D - Aug 2023
Algehele gradering
Johan was ongelooflik vriendelik en seker gemaak dat ons tuis voel.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Tino. Ons is bly julle het julle tyd geniet. Geluk met julle Rugby span se oorwinning. Hoop om julle weer te sien.
Jan Hendrik Jacobus W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker tydjie hier gehad.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Jan. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Dankie vir jou insette. Sal daarna kyk.
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese goed geleë verblyf plekkie.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Estelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Estekke. Dit was n plesier om julle hier te he.
Cheryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Cheryl. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Nobuntu M - Aug 2023
Algehele gradering
It was good.
Strandlopertjie se terugvoer
Good day Nobuntu. Thank you for visiting Strandlopertiie. Glad you had a nice stay,
Mariana B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Mariana. Dit was 'n groot plesier om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer.
Annamarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, sentraal geleë en alles in blyplekkie.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Annamarie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Josephine B - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Baie privaat en netjies.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Josephine. Dit was n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.
Celeste C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek!
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Celeste. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging en waarde vir geld.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Leon.
Dit was 'n plesier om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle weer.
Octavia M - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful and friendly.
Strandlopertjie se terugvoer
Thank you Octavia.
It was a pleasure having you.
Nicolaas B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik, elke oomblik geniet.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Nico. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Danie C - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Sal weer daarvan gebruik maak.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Daniel. Dit was net 'n plesier om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Zandrea D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker naby strand en winkels. Baie veilig en rustige area.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Zandrea.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Annamarie B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig gevoel, ons is tuis in ons eie huis.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Annamarie. Altyd bly as gaste tuis voel. Julle is welkom om weer n draai te maak.
Lanique H - Des 2022
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Lanique. Dit was n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer.
Daphne B - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable accommodation with availability of all necessary kitchen equipment making self-catering easy.
Strandlopertjie se terugvoer
Thank you Daphne. It was a pleasure having you. Hope to see you again.
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige ontspanningsplekkie.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Johan. Dit was net n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.
Japie S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie Japie. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.
Hw B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige buurt.
Strandlopertjie se terugvoer
Baie dankie HW. Dit was n plesier om julle hier te he. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang