Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandlopertjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R864 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strandlopertjie bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Hartenbos en naby die sentrale sakekern en 800 m van die strand af.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers asook 1 badkamer in die huis en 1 buitebadkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Daar is 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gerieflike sitplek en 'n TV met 'n DStv-poort is in die sitkamer beskikbaar. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie patio met braaigeriewe asook 'n onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Strandlopertjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R864
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R864
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff Reinet-laan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R864 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang