Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Strandlopertjie Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Die verblyf is baie gemaklik daar is net nie 'n see-uitsig nie, maar jy kan see hoor. Die enigste klein probleem in die toekoms is dalk die trappe vir die 2 slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Wonderful and safe location. Walking distance to clean empty beach. Beautiful seaside holiday place. Clean home with all the necessities. Enjoyed the privacy. Definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Strandlopertjie Accommodation
Thank you for your feedback. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you soon again.

Willa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2021

Reëlings met die eienaar was goed. Die plekkie was netjies en skoon. Maak asb. seker die braairooster is skoon of voorsien 'n staalborsel om dit mee skoon te maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2019

Some of the very basic things that one would expect for this fee was not there. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jannie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2017

Baie netjies en modern. Die lugversorsing was 'n redder. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
Kort verblyf Besigheidsreis
1.2
Aug 2017

Attitude. Don't meet basic needs regarding blankets and extra pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Fantasties. Gerieflike verblyf, loopafstand na die see! Uitnemende en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kashiefa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2016

Tranquil getaway. Strandlopertjie is a great weekend getaway to relax, enjoy walks to the beach and braai. It has all the essentials making it a comfortable stay in quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Strandlopertjie Accommodation
Thank you for your comment - glad you enjoyed it and hope to see you soon again.

Ansie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Baie mooi en skoon verblyf. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Dit is stil en rustig en die eienares het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en selfs aangebied om ons rond te wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Strandlopertjie Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer - ek's bly dat julle dit geniet het en hoop om julle spoedig weer te sien.

Rudi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2016

Heerlik en gerieflik. Dit was heerlike verblyf, baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 19, Brittannia Bay, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f24f0401b2b5a7a98ef0b528b93925e4601503d55220bb2a463e814ada94bd2c1c9d88065dafea5b7e75ef7a28ae0c9ef29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 19 Strandloper Street Brittannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.72303651305 17.954408796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789