Strandlopertjie Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 19, Brittannia Bay, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Strandlopertjie Accommodation is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Britanniabaai (St Helenabaai). Die verblyf is 'n uitstekende keuse vir mense wat vakansieverblyf aan die see soek binne 5 minute se stapafstand van die strand af. Dis ook gerieflike 10 minute se ry vanaf die hawe en Spar, of 20 minute se ry vanaf Vredenburg, Paternoster en Velddrif.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en dubbelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Die eenheid maak oop na 'n buitelugruimte met 'n ingeboude braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strandloperstraat 19, Brittannia Bay, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandlopertjie Accommodation het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 19, Brittannia Bay, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap