Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Strandsig 203

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sanet E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful and relaxing. Lovely venue and very good client service from Alison.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Very nice place, lots of restaurants close and shops. Enjoyed it a lot. Kids and wife liked it. Restaurants are all within walking distance, even the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Ja, dit was baie lekker. Net jammer motorhuisgeriewe was nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agatha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Dit was lekker om weer die Kaap en ons berg te gesien het! Baie lekker gebly, net die pad wat raserig was en mense/kinders wat jou lastigval vir kos of geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker en mooi uitsig. Baie lekker gebly. Mooi uitsig op strand. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Weer het saamgespeel so ons het die balkom optimaal benut. Baie dankie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. We had a wonderful stay this weekend. The view was to die for. No need to drive, close to everything. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastiese verblyf! Uitstekende ligging, pragtige uitsig, parkering is bietjie klein vir SUV, maar glad nie nodig om weer te ry as jy eers parkeer het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker geleë, alles was byderhand gewees en baie gemaklik. Baie dankie aan die webtuiste met al julle hulp. Ek was al moedeloos gesoek en toe kom julle tot ons redding. Baie beslis die lekkerste plek waar ons al ooit gebly het. Sal baie beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Fantastiese ligging om Kaap te besigtig binne halfuur se ry. Almal so bedagsaam. Kapenaars se kultuur moet landwyd oorwaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 95, Strandsig 203, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNWI5MTY2LTBkODItNGRmOS04ZTViLWFlZTA2NWU3NmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 95 Beach Road Strandsig 203 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.117125006763 18.82644339259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011