Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandsig 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 302 Strandsig, Strandweg 95, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Strandsig 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die kompleks is oorkant die strand en naby talle restaurante en winkels langs die strand.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste, maar 'n ekstra matras kan gereël word. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. 'n Maksimum van 3 volwassenes is egter verkieslik weens die grootte van die beddens.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied uitsigte oor die see, op die berge en oor die omgewing. Daar is 'n enkelbed op die toegeboude balkon en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Dit is geskik vir kinders. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en die nodige toerusting en geriewe vir kosmaak. DIe aangrensende leefarea lei na die toegeboude balkon wat pragtige uitsigte bied, die perfekte plek om 'n skemerkelkie te geniet.

Daar is strandstoele en piekniektoerusting beskikbaar en die woonstel het WiFi en 'n basiese TV met 'n DVD-speler. Daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eenheid 302 Strandsig, Strandweg 95, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandsig 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 302 Strandsig, Strandweg 95, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a8c506ad7c52bf31aef27038a4b592fa6826cab0430f52c78ec8ec8f614a400fecae253770260ca64f9bee6db6192d98e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Unit 302 Strandsig 95 Beach Road, Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.117238710289 18.826671895701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang