Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandsig 407

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ralph P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik. 10 uit 10 ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik ontspan. Die plek was skoon en netjies. Pragtige berg-uitsig. Dankie Deon vir jou vriendelikheid en goeie kommunikasie van begin tot einde. Plek is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Strandsig 407
Dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste by Strandsig 407 te hê. Groete Deon

Diana L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekend, rustig, fantasties. Die woonstel was baie netjies en die ontvang was goed. Sal dit enige tyd weer bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Strandsig 407
Dankie vir julle ondersteuning Diana. Dit was aangenaam om julle as gaste te he. Groete Deon

Shelesty J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons het die kuier baie geniet. Daar was geen steurnis nie en dit was baie rustig. Dit was baie nice en rustig. Vir my was dit goed, want ek hou van rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Weer nie so lekker nie, maar nog lekker gekuier. Sal enige tyd weer van die geriewe gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchell V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Enigste plek van vele wat ons kon akkommodeer met 1 aand se verblyf. Baie dankie vir 'n baie skoon en netjiese verblyf. Die woonstel was baie gerieflik, skoon en netjies. Sal verseker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Strandsig 407
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.

Katharine A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Comfortable. Comfortable place to stay. Not ideal if you have a big car for parking off the street. It had what we needed otherwise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tossie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2023

Gesin van 4 vir 2 nagte. Eenheid was mooi skoon en goed toegerus, kon ongelukkig nie see sien nie maar het dit vooraf geweet. Wifi-wagwoord word was nie beskikbaar nie en moes dit aanvra. Was met 2 voertuie daar en moes betaal vir parkering in son vir 2de voertuig. 'n Skoonmaakfooi van R250 was by kwotasie gevoeg wat nie gemeld is in oorsig van verblyf nie. Kamer en kombuis het hortjievensters en al is als toe maak die wind heeltyd 'n suisgeluid, ook deur gangdeur. Parkerings voor beskikbare garage se draaiplek is te klein vir groter voertuie. Derhalwe het ons voertuig buite in son gestaan en die 2de voertuig 1 nag in garage. Lees onder resensies nog 'n voertuig moes buite staan a.g.v. spasie. Nogtans het ons lekker gebly en die naweek saam as gesin geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ottilië A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

No sea view that's the only not so great thing. Nice for one night breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Uitstekende waarde vir geld. Ons het die verbly ervaar as van die bestes wat ons al van gebruik gemaak het op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Strandsig 407
Dankie Andre vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle as gaste te he. Groete Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9cf099a1611144eeeabfb3fbb3bfe93c8419677feadfc8380970dc6bee899b2cb52f67b45e8d7e184916e960649392edff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 95 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.116978677313 18.826419711113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang