Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandsig 407

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Strandsig 407
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ralph P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph P

Puik.

10 uit 10 ons het lekker geslaap.

Ronell R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell R

Ons het heerlik ontspan.

Die plek was skoon en netjies. Pragtige berg-uitsig. Dankie Deon vir jou vriendelikheid en goeie kommunikasie van begin tot einde. Plek is baie sentraal geleë.

Strandsig 407 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste by Strandsig 407 te hê.

Groete
Deon

Strandsig 407
Diana L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana L

Uitstekend, rustig, fantasties.

Die woonstel was baie netjies en die ontvang was goed. Sal dit enige tyd weer bespreek en aanbeveel.

Strandsig 407 se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning Diana. Dit was aangenaam om julle as gaste te he.
Groete
Deon

Strandsig 407
Shelesty J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelesty J

Ons het die kuier baie geniet. Daar was geen steurnis nie en dit was baie rustig.

Dit was baie nice en rustig. Vir my was dit goed, want ek hou van rustigheid.

Corrie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Weer nie so lekker nie, maar nog lekker gekuier.

Sal enige tyd weer van die geriewe gebruik maak.

Marchell V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V

Enigste plek van vele wat ons kon akkommodeer met 1 aand se verblyf. Baie dankie vir 'n baie skoon en netjiese verblyf.

Die woonstel was baie gerieflik, skoon en netjies. Sal verseker weer daar oornag.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.

Strandsig 407
Katharine A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katharine A

Comfortable.

Comfortable place to stay. Not ideal if you have a big car for parking off the street. It had what we needed otherwise.

Tossie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Gesin van 4 vir 2 nagte.

Eenheid was mooi skoon en goed toegerus, kon ongelukkig nie see sien nie maar het dit vooraf geweet. Wifi-wagwoord word was nie beskikbaar nie en moes dit aanvra. Was met 2 voertuie daar en moes betaal vir parkering in son vir 2de voertuig. 'n Skoonmaakfooi van R250 was by kwotasie gevoeg wat nie gemeld is in oorsig van verblyf nie. Kamer en kombuis het hortjievensters en al is als toe maak die wind heeltyd 'n suisgeluid, ook deur gangdeur. Parkerings voor beskikbare garage se draaiplek is te klein vir groter voertuie. Derhalwe het ons voertuig buite in son gestaan en die 2de voertuig 1 nag in garage. Lees onder resensies nog 'n voertuig moes buite staan a.g.v. spasie. Nogtans het ons lekker gebly en die naweek saam as gesin geniet.

Ottilië A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ottilië A

No sea view that's the only not so great thing.

Nice for one night breakaway.

Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het die verbly ervaar as van die bestes wat ons al van gebruik gemaak het op die webtuiste.

Strandsig 407 se terugvoer

Dankie Andre vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle as gaste te he.
Groete
Deon

Strandsig 407
Deidre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre J

Vriendelike eienaars, veilige woonplek, netjiese woonstel, goed toegerus,.

Puik woonstel, veilig, netjies, vriendelike eienaars.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Deidre. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Groete
Deon

Strandsig 407
Anne-marie W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie W

Dit is 'n baie mooi plekkie en ons het ons tydjie daar baie geniet.

Dit sal lekker wees as daar 'n sekuriteitshek is by die deur se ingang. Anders as dit, kan ek nie aan enige iets anders dink nie.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Anne Marie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Deon

Strandsig 407
Ashley V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V

It was amazing.

I will definitely go again soon.

Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Fantasties.

Die plek is goed geleë en naby als.

Mary D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary D

It was comfortable and clean.

It would have been perfect with a seaview but the stay was still pleasant.

Strandsig 407 se terugvoer

Thank you for your support.
Regards
Deon

Strandsig 407
Jennifer A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A

Home away from home.

Was welcomed by Deon on Thursday afternoon who didn't have to do anything to impress - because everything was well organized and in place. Still, he went the extra mile directing me to my location, even searching the web just so that I was able to access the closest ATM. He was always available to answer questions that popped up. Hats off to excellent service.

Charne V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V

Dit was ’n goeie wegbreek van alles.

Dit is naby alles en jy voel gemaklik.

Colette A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette A

Wonderlike ervaring.

Die woonstel is baie ruim, netjies en loopafstand na die see, veilig parkering en baie eetplekke naby, ek sal enige gesin aanbeveel vir die woonstel, die gasheer is ook baie vriendelik.

Karlien M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien M

Baie lekker.

Goeie ligging en baie netjies en veilig.

Shanthal D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanthal D

Perfect weekend.

My stay at Strandsig 407 was perfect. I would like to thank the owners Antoinette and Deon for their hospitality.

Karin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Rustige wegbreek na netjiese woonstel wat kalmte en rus verskaf het.

Net om uit die gewone naweekroetine en besige werkslewe te ontsnap het Strandsig vir ons as familie 'n netjiese rusplek en rustigheid verskaf. Dis naby die strand en winkels met veilige parkering en in en uitgaan van die woonstelblok.

Charissa C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charissa C

Dit was regtig waarde vir geld. Ons sal vir seker wees by hulle aanklop.

Ons het 'n breek baie nodig gehad, en in vergelyking met wat al die ander plekke gevra het, was ons aangenaam verras met die woonstel. Dit was skoon en modern en naby die strand, waar ons net lang ente kon gaan stap het.

Cornelius M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius M

Alles was 100%, net jammer van die motorhuis wat nie groot genoeg was vir die motor nie. Daar was meublement in motorhuis.

Ons ry 'n Ford Cruiser en dié moes oornag buite staan as gevolg van te klein parkering en moes heen en weer skakel vir parkering op veilige plek.

Shanè C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanè C

It was awesome!

It was neat and tidy. We loved the space and view from the balcony!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik!

Dit was netjies en netjies. Ons het die ruimte en uitsig vanaf die balkon geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Dit is ’n baie aangename woonstel om oor te bly. Baie netjies en goeie waarde vir geld.

As daar enige iets is waaroor ek bekommerd was, was dit sekuriteit. Die blok woonstelle is veilig maar die eenheid self het nie baie sekuriteit nie - basies net 'n "jail lock" teenoor die omliggende woonstelle wat almal sekuriteitshekke het.

Ann L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann L

Fantasties. Alles wat jy nodig het is daar. Veilige parkering en goeie sekuriteit. Kan dit vir enige een aanbeveel.

Heerlike verblyf en pragtige woonstel.

Jenifer R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer R

My verblyf is altyd heerlik in die Strand.

Strandsig 407 is 'n baie goeie opsie as jy verblyf soek vir 'n tydperk. Dis netjies en gerieflik en die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Colette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette J

Wat 'n heerlike kuier!

Die eienaar was ongelooflik gaaf en het ons op baie kort kennisgewing gehelp. Die woonstel was onmiddellik beskikbaar en was mooi skoon, netjies en beddegoed heerlik vars.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het lekker gebly.
Groete
Deon

Strandsig 407
Corrie H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H

Dit was baie lekker en gerieflik. Naby alles.

Baie netjies, goed gele en dit is loopafstand van alles, veiligheid is uitstekend. Sal graag weer daar wil bly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Elias L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias L

A very relaxing breakaway.

We had a warm hearty welcome, the place is very upmarket and situated close to everything, should you require something. The building itself very clean,safe and well looked after.

Strandsig 407 se terugvoer

Thank you, for the review Elias we are glad to hear that you had an enjoyable stay.

Regards
Deon

Strandsig 407
Annette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie genotvol.

Gebou is veilig, stil, naby winkels, restaurante en natuurlik strand. Dis skoon en goed ingerig, maar ek het matjies om die tafel teen warm bakke te beskerm, en meer opskeplepels gemis. Daar is ook net 4 koffiebekers en 2 koppies en pierings as jy gaste kry vir koffie sal jy 'n plan moet maak. Maar veral laasgenoemde is nie ernstige klagtes nie. Ek voel sterker oor die beskerming van die tafel: As die tafel beskadig word, kan ek dalk daarvoor verantwoordelik gehou word. En ek sou nie daarvan hou as my meubels beskadig word nie, daarom tref ek voorsorg. Asb, dis nie kritiek nie, dis omdat ek die netheid waardeer en self 'n B&B het, en sien watter skade gaste kan veroorsaak al het jy beskermingsmaatreëls voorsien! Ek het dit egter teenoor Deon genoem in 'n persoonlike e-pos.

Elisma B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma B

Skoon, netjies, naby alles. Straatbreedte van die see af, perfek!

Ons het die tydjie daar baie geniet. Die eenheid is ruim, skoon, netjies, mooi, en alles in kombuis is daar wat jy nodig het. Die engiste ding wat gekort het was 'n tafeltjie buite op die stoep met stoele by die braai. Ons het elke aand gebraai en dit was moeilik om elke keer 'n stoel tot by die deur te skuif om te kuier. Dis die enigste ding wat kort was. Verder as dit sal ons baie beslis weer daar gaan kuier.

Johan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Dit was aangenaam om in 'n baie gerieflike woonstel met twee badkamers te bly.

Alles was baie netjies. Ons het goeie inligting gekry, hoewel die werking van die toegangshek na die parkeerarea bietjie van 'n probleem is met spesifieke verwysing na die verkeerslig en spieël.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n plesier om u te ontvang, hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Groete

Deon & Antoinette

Strandsig 407
Fancois B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fancois B

Oulike moderne gerieflike woonstel.

Voorsiening vir hysers en lig tydens krag onderbrekings is gemaak deur die eienaars. Sekuriteit is baie goed. Motorhuisparkering was 'n ekstra bonus. Bietjie ver (20 min loop op die strand) van die hoofswemstrand af maar dan weer baie gerieflik naby aan die winkels en uiteetplekke.

Henriette S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Sal dit aanbeveel.

Als was netjies en skoon.

Jenifer R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer R

Strandsig 407 is well worth the stay.

Very central, close to a lot of shops, the beach and things you need. Everything is just there. The apartment is very nice.

Strandsig 407 se terugvoer

Thanks, Jenifer for the positive review. It was a pleasure hosting you. We hope to accommodate you again in the future.

Strandsig 407
Valerie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Ligging ligging ligging.

Die plekkie is ruim en alles wat ons benodig het was daar en daar was tot 'n garage vir ons kar. Dit is so gerieflik geleë en jy kan net by die voordeur uitstap en jy is by die see, in die middedorp, by die vis-en-tjipsplekkie, ens. dat jy regtig net vakansie kan hou. Ons sal beslis weer van hierdie plek gebruik maak.

Strandsig 407 se terugvoer

Hi Valerie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.

Groete

Deon en Antoinette

Strandsig 407
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tarien F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien F

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly by Strandsig, Antoinette het ons op tyd in die voorportaal ontmoet met die sleutels en ons selfs die plekkie gaan wys en hoe alles werk, baie vriendelik en professioneel. Ons het op die vierde vloer gebly en al het die plekkie nie 'n see-uitsig nie (mens kan net 'n stukkie van die see sien deur die geboue) is die woonstelblok geleë reg oorkant die strand. Dit was voldoende met alles wat ons nodig gehad het en baie gerieflik. Die wind was baie sleg so ons kon nie in die een kamer slaap nie omdat die wind verskriklik gesing het om die draaie maar gelukkig was daar 'n slaapbank wat ons kon inrig om op te slaap. All-in-all het ons 'n baie lekker tyd gehad en baie mooi plekkies om te sien na aan die Strand.

Strandsig 407 se terugvoer

Goeiedag Tarien,

Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop die weer is beter volgende keer.

Groete
Deon

Strandsig 407
Preston C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preston C

Rustig, netjies en awesome.

Baie nice plek met 2 slaapkamer vir 2 couples ,ouers met 2 kinders of net 'n couple alleen. Uitsig oor die Strand gemeenskap baie nice veral in die aand. Jy hoef niks te bring nie, behalwe kos en strandhanddoeke. Naby alles geleë. Sal my verseker weer in Februarie sien.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en dankie dat julle die woonstel so netjies agter gelaat het.

Groete

Deon en Antoinette

Strandsig 407
Celeste O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Uitstekend.

Lieflike skoon en baie mooi woonstel. Twee badkamers is 'n bonus. Geen see-uitsig maar uitsig op berge is baie mooi. Werklik waarde vir geld.

Anel M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel M

Uitsig is baie teleurstellend.

Uitsig is baie teleurstellend. Kyk af op 3 vervalle huise wat deur haweloses geakkommodeer word. Kry ook 'n vrot reuk van diesel en urine in die oggend in plaas van vars seelug.

Chantal E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal E

Close to amneties, right spot by the beach and very homelike feeling.

Will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Naby al die geriewe, naby die strand en baie tuis gevoel.

Sal definitief weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Strandsig 407 se terugvoer

Thank you. Hope to see you again soon.

Regards,

Deon

Strandsig 407
Grizelda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grizelda B

Gemaklik en veilig.

Sal aanbeveel dat DStv of ander kanale aangebring word.

Margaret S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret S

Woonstel skoon en gerieflik geleë, maar R800.00 kontant betaling by aankoms vir moontlike skadevergoeding onvanpas, want dit skep indruk dat eienaars jou as potensiële krimineel beskou.

Die woonstel was skoon, gerieflik en baie goed geleë. Ek voel egter dat die bedrag van R800.00 kontant betaalbaar by aankoms vir moontlike skadevergoeding (wat wel sonder bankkoste in ons bankrekening terug betaal is) buitensporing en uiters onvanpas is. Ek het ook by ander woonstelle oornag en nie enige addisionele koste moes aangaan nie.

Sune P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sune P

Netjiese woning.

Netjiese woning. Vereis R500 deposito wat dan eers 'n week later in jou rekening teruggeplaas word.

Eddie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie F

Oorweeg eerder ander opsies.

Alhoewel die woonstel skoon is, is daar ‘n slegste reuk in die tweede badkamer. Die woonstel is goed geleë, maar die feit dat daar nie 'n see-uitsig is nie pla tog. Boemelaars slaap aan die agterkant van die gebou en krap ook in die rommelhouers. Hulle maak ook ‘n groot geraas en gebruik swak taal. Voor ons aankoms het ek die volle verblyf betaal aangesien die eienaars slegs kontant met ontvangs kan aanvaar. Basies net voor aankoms het die eienaars my egter laat weet dat daar nog ‘n uitstaande bedrag is wat betaalbaar is in kontant. Aangesien ek reeds met vakansie was, was dit baie moeilik om die bewys van betaling (wat ek reeds aan eienaars ge-mail het) weer aan hulle te voorsien. ‘n R800 deposito is ook betaalbaar. Na ‘n week van vertrek het eienaar my laat weet dat daar ‘n krap in die wasbak is en die deposito teruggehou gaan word asook verdere skade gaan eis. Volgens my was die krapmerk voor ons aankoms daar. Ek kan dit egter nie bewys nie. Die eienaar het my in kennis van skade gestel ‘n week na vertrek en na ander gaste die woonstel gehuur het. Ek stel dus voor dat jy foto’s van enige potensiële foute neem met aankoms anders mag die eienaar dit van jou verhaal en dalk ook soos in my geval jou met regsaksie dreig.

Strandsig 407 se terugvoer

Beste Eddie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek terugvoer verskaf op die punte genoem:

Daar word melding gemaak op die advertensie dat die eenheid slegs uitsigte oor die berge het aangesien dit aan die agterkant van die Strandsig-kompleks is. Daar is ook 'n foto op die advertensie wat geneem is vanaf die woonstel se balkon. Die strand is oor die pad van die kompleks sou gaste verkies om die strand te besoek. Die foto's van die strand wat moontlik 'n wainindruk kon geskep het, is intussen verwyder.

Die boemelaars kan slegs aangespreek word deur die bestuur van die kompleks, nie die eienaars van eenhede nie. As hulle in die straat agter die kompleks beweeg het, kan ons nie inbraak maak op hul vryheid van beweging nie, alhoewel ek kan verstaan dat die geraas wel steurend kon wees.

Met betrekking tot die betaling het ek ontdek dat die betaling in my direkte rekening inbetaal is in plaas van LekkeSlaap se rekening. Die betaling is opgespoor en ek het 'n verskoning aangebied omdat ek daarna uitgevra het, wat standaard prosedure is.

Die eenheid is onlangs opgradeer wat die installering van 'n nuwe wasbak ingesluit het. Inspeksie word gedoen voor en na gaste se verblyf om te verseker alles is in orde vir gaste. Dit is gedurende die inspeksie na vertrek wat die krap gevind is. 'n Nuwe wasbak, sowel as die arbeid om dit te installeer, is ongelukkig meer as die R800 breekskade deposito wat betaal is. Vir daardie rede het ons die besluit geneem om die deposito terug te hou.

Groete,
Gideon

Strandsig 407
Jeffrey H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey H

Veiligheid, ligging, netheid - eerste klas!

Baie dankie aan LekkeSlaap en Strandsig 407 eienaars. Het vir 14 dae daar gebly en elke dag geniet.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie Jeffrey, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete

Deon & Antoinette

Strandsig 407
Annelies S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies S

Baie veilig en die ligging perfek.

Die woonstel was baie gerieflik en kan eintlik 4 volwassenes en 2 kinders huisves. Die foto's op die internet is nie korrek nie. Die ligging is ideal na aan winkels en wynroetes en perfek vir mense wat baie daarvan hou om tyd op die strand deur te bring.

Strandsig 407 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het baie onlangs die woonstel opgradeer en verander van 'n een slaapkamer na 'n twee slaapkamer en het nog nie kans gehad om die fotos op te dateer nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Deon

Strandsig 407
C. J F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C. J F

Dit is 'n baie rustige plek.

Goeie kliëntediens en goeie plek om te rus.

Pieter B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Die uitsig was wonderlik, woonstel loopafstand na alle winkels en op die strand!

Sal weer teruggaan en deur LekkeSlaap bespreek. Alles was gereed toe ons daar aankom. Die opsigter, Morris, het ons baie gehelp as ons iets benodig het.

Leandra P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra P

Rustigheid.

Dit is baie rustig daar. Sal net daarvan gehou het om 'n strand-uitsig te hê.

Neels O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels O

Die plek was netjies en volledig toegerus.

Veiligheid was baie goed asook die motorhuis se veiligheid. Die opvolg en terugvoering van LekkeSlaap was wat dit moes was.

Teresa C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C

Lekker!

Bekostigbaar, silwerskoon, goed toegerus en veilige parkering binne gebou. Stapafstand vanaf besighede en swemstrand.

Erwin P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erwin P

Definitief die geld werd en was baie tevrede.

Waarde vir geld en die plek was ruim, netjies en skoon verder ook baie goed geleë. Ons sal definitief weer daar wil gaan bly.

Odette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette B

Tevrede!

Ek sal beslis weer daar bly.

Charl H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H

Lekker sentraal!

Plek mooi skoon en gerieflik.

Reinette En Pierre V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette En Pierre V

Woonstel netjies, maar was nie baie gelukkig nie.

Eerstens was ons nie gelukkig om `n uur en `n half te wag om in te teken nie. Die woonstel is netjies en gerieflik. Die area is besig om te verswak. Murasies wat soos spookhuise lyk. Die bure agter die woonstel het die hele naweek aan `n kar gewerk en "geref-ref". Die verkopers wat voor op die strandfront staan, loop oggend en aand agter die woonstel verby met hulle trollies vol voorraad. Raas en baklei. Wanneer jy voor by die hoofuitgang uitgaan loop jy deur `n lang tou mense wat wag vir Kentuckey, en bedelaars. Ons voorstel vir Strand Munisipaliteit is om te gaan kyk wat Mosselbaai gedoen het. As al die smouse in `n veilige gebou is wat saans gesluit word, sal die strand oop wees vir mense om te geniet en ten minste die see te kan sien. Dit is ook snaaks dat lisensies vir die verkopers uitgereik word dat byna almal dieselfde goed verkoop. Dis tyd dat al die beheerliggame en eienaars van die strandfront begin saamstaan en iets konstruktief doen aan een van die mooiste uitsigte in die Kaap.

Fanie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie sentraal, baie netjies.

Baie sentraal, alles wat jy nodig het, is hier.

Estelle N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Baie mooi en gerieflik geleë. Baie veilig.

Sien die sterre hieronder.

Ronald B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald B

Baie netjiese woonstel met goeie ligging.

Die woonstel het nie see-uitsig, maar die rustigheid word waardeer. Nie baie geskikte slaapplek vir tieners wat sitkamer moet deel, bietjie beknop.

Willie M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Die woonstel is skoon, netjies en gerieflik geleë.

Ons het dit geniet om daar tuis te gaan.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9cf099a1611144eeeabfb3fbb3bfe93c8419677feadfc8380970dc6bee899b2cb52f67b45e8d7e184916e960649392edff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 95 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.116978677313 18.826419711113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang