Strandsig 407
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ralph P - Jul 2024
Algehele gradering
Puik.
Ronell R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Strandsig 407 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste by Strandsig 407 te hê.
Groete
Deon
Diana L - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, fantasties.
Strandsig 407 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Diana. Dit was aangenaam om julle as gaste te he.
Groete
Deon
Shelesty J - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet. Daar was geen steurnis nie en dit was baie rustig.
Corrie V - Sep 2023
Algehele gradering
Weer nie so lekker nie, maar nog lekker gekuier.
Marchell V - Jan 2023
Algehele gradering
Enigste plek van vele wat ons kon akkommodeer met 1 aand se verblyf. Baie dankie vir 'n baie skoon en netjiese verblyf.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.
Katharine A - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Tossie M - Feb 2023
Algehele gradering
Gesin van 4 vir 2 nagte.
Lees meerOttilië A - Sep 2022
Algehele gradering
No sea view that's the only not so great thing.
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Strandsig 407 se terugvoer
Dankie Andre vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle as gaste te he.
Groete
Deon
Deidre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, veilige woonplek, netjiese woonstel, goed toegerus,.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Deidre. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Groete
Deon
Anne-marie W - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi plekkie en ons het ons tydjie daar baie geniet.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Anne Marie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete
Deon
Ashley V - Mrt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Mary D - Nov 2022
Algehele gradering
It was comfortable and clean.
Strandsig 407 se terugvoer
Thank you for your support.
Regards
Deon
Jennifer A - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Charne V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was ’n goeie wegbreek van alles.
Colette A - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Karlien M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Shanthal D - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect weekend.
Karin B - Des 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek na netjiese woonstel wat kalmte en rus verskaf het.
Charissa C - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was regtig waarde vir geld. Ons sal vir seker wees by hulle aanklop.
Cornelius M - Sep 2020
Algehele gradering
Alles was 100%, net jammer van die motorhuis wat nie groot genoeg was vir die motor nie. Daar was meublement in motorhuis.
Shanè C - Feb 2020
Algehele gradering
It was awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ongelooflik!
Dit was netjies en netjies. Ons het die ruimte en uitsig vanaf die balkon geniet!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is ’n baie aangename woonstel om oor te bly. Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Ann L - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties. Alles wat jy nodig het is daar. Veilige parkering en goeie sekuriteit. Kan dit vir enige een aanbeveel.
Jenifer R - Nov 2019
Algehele gradering
My verblyf is altyd heerlik in die Strand.
Colette J - Sep 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuier!
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het lekker gebly.
Groete
Deon
Corrie H - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik. Naby alles.
Elias L - Mrt 2019
Algehele gradering
A very relaxing breakaway.
Strandsig 407 se terugvoer
Thank you, for the review Elias we are glad to hear that you had an enjoyable stay.
Regards
Deon
Annette V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie genotvol.
Lees meerElisma B - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, naby alles. Straatbreedte van die see af, perfek!
Lees meerJohan J - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam om in 'n baie gerieflike woonstel met twee badkamers te bly.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n plesier om u te ontvang, hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete
Deon & Antoinette
Francois B - Mrt 2019
Algehele gradering
Oulike moderne gerieflike woonstel.
Henriette S - Jan 2019
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Jenifer R - Okt 2018
Algehele gradering
Strandsig 407 is well worth the stay.
Strandsig 407 se terugvoer
Thanks, Jenifer for the positive review. It was a pleasure hosting you. We hope to accommodate you again in the future.
Valerie L - Jun 2018
Algehele gradering
Ligging ligging ligging.
Strandsig 407 se terugvoer
Hi Valerie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit en ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.
Groete
Deon en Antoinette
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Tarien F - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerStrandsig 407 se terugvoer
Goeiedag Tarien,
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop die weer is beter volgende keer.
Groete
Deon
Preston C - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en awesome.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en dankie dat julle die woonstel so netjies agter gelaat het.
Groete
Deon en Antoinette
Celeste O - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Anel M - Mei 2017
Algehele gradering
Uitsig is baie teleurstellend.
Chantal E - Jan 2017
Algehele gradering
Close to amneties, right spot by the beach and very homelike feeling.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naby al die geriewe, naby die strand en baie tuis gevoel.
Sal definitief weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Strandsig 407 se terugvoer
Thank you. Hope to see you again soon.
Regards,
Deon
Grizelda B - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Margaret S - Mrt 2017
Algehele gradering
Woonstel skoon en gerieflik geleë, maar R800.00 kontant betaling by aankoms vir moontlike skadevergoeding onvanpas, want dit skep indruk dat eienaars jou as potensiële krimineel beskou.
Sune P - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese woning.
Eddie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Oorweeg eerder ander opsies.
Lees meerStrandsig 407 se terugvoer
Beste Eddie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek terugvoer verskaf op die punte genoem:
Daar word melding gemaak op die advertensie dat die eenheid slegs uitsigte oor die berge het aangesien dit aan die agterkant van die Strandsig-kompleks is. Daar is ook 'n foto op die advertensie wat geneem is vanaf die woonstel se balkon. Die strand is oor die pad van die kompleks sou gaste verkies om die strand te besoek. Die foto's van die strand wat moontlik 'n wainindruk kon geskep het, is intussen verwyder.
Die boemelaars kan slegs aangespreek word deur die bestuur van die kompleks, nie die eienaars van eenhede nie. As hulle in die straat agter die kompleks beweeg het, kan ons nie inbraak maak op hul vryheid van beweging nie, alhoewel ek kan verstaan dat die geraas wel steurend kon wees.
Met betrekking tot die betaling het ek ontdek dat die betaling in my direkte rekening inbetaal is in plaas van LekkeSlaap se rekening. Die betaling is opgespoor en ek het 'n verskoning aangebied omdat ek daarna uitgevra het, wat standaard prosedure is.
Die eenheid is onlangs opgradeer wat die installering van 'n nuwe wasbak ingesluit het. Inspeksie word gedoen voor en na gaste se verblyf om te verseker alles is in orde vir gaste. Dit is gedurende die inspeksie na vertrek wat die krap gevind is. 'n Nuwe wasbak, sowel as die arbeid om dit te installeer, is ongelukkig meer as die R800 breekskade deposito wat betaal is. Vir daardie rede het ons die besluit geneem om die deposito terug te hou.
Groete,
Gideon
Jeffrey H - Des 2016
Algehele gradering
Veiligheid, ligging, netheid - eerste klas!
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie Jeffrey, hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Deon & Antoinette
Annelies S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie veilig en die ligging perfek.
Strandsig 407 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het baie onlangs die woonstel opgradeer en verander van 'n een slaapkamer na 'n twee slaapkamer en het nog nie kans gehad om die fotos op te dateer nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Deon
C. J F - Jan 2016
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige plek.
Pieter B - Feb 2015
Algehele gradering
Die uitsig was wonderlik, woonstel loopafstand na alle winkels en op die strand!
Leandra P - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustigheid.
Neels O - Mrt 2015
Algehele gradering
Die plek was netjies en volledig toegerus.
Teresa C - Mei 2015
Algehele gradering
Lekker!
Erwin P - Mrt 2015
Algehele gradering
Definitief die geld werd en was baie tevrede.
Odette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Tevrede!
Charl H - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker sentraal!
Reinette En Pierre V - Jan 2015
Algehele gradering
Woonstel netjies, maar was nie baie gelukkig nie.
Lees meerFanie V - Nov 2014
Algehele gradering
Baie sentraal, baie netjies.
Estelle N - Nov 2014
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik geleë. Baie veilig.
Ronald B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel met goeie ligging.
Willie M - Sep 2014
Algehele gradering
Die woonstel is skoon, netjies en gerieflik geleë.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang