Strandsig 407
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Strandsig 407 is langs die see in die Strand geleë en word deur 'n rits geriewe en besienswaardighede omring wat hierdie blyplek ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers maak.
Die woonstel spog met 'n asemrowende see- en berg-uitsig en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers is ruim en het ingeboude kaste. Die hoofbadkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Buite is daar 'n balkon, 'n braai-area en 'n uitsig op die berge. Veilige parkeerplek word voorsien. Die strand en Guru Tours is stapafstand ver en Somerset Mall is net 4,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandsig 407 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang