Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandstraat 66

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cheri K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Absolute moet, lekkerste naweek gehad, alles was net perfek, ons het dit geglo. Dis die lekkerste huis, alles wat nodig is en meer in en om die kombuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Cheri, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Julle was baie oulike, rustige, netjiese gaste. Julle is altyd weer welkom. Mooi bly.

Mitzie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en sal weer daarvan gebruik maak. Ons was vriendelik deur Lynette ontvang en kommunikasie voor tyd was deeglik. Die huis was netjies en skoon en het alles bevat wat benodig word vir 'n naweek weg. Die huis is op die see met asemrowende uitsig oor die see en in loopafstand van die naaste winkel. Veilig hawe vir kinders wat wil fietsry of in poele speel. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Hallo Mitzie, Regtig baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons is baie dankbaar dat jul dit so baie geniet het. Altyd weer baie welkom. Seënwense, Lynette

Alfonzo K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die plek is veilig, by die see huis skoon met alles om jou naweek gemaklik te maak. Dit was baie lekker. Gasvryheid was tops, liggings perfek, huis was skoon, ek sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Alfonzo, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was oulike gaste. Altyd weer welkom. Seënwense Lynette

Debbie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Saligheid vir siel. Baie gemaklik geslaap, elke kamer seaview.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie Debbie. Was baie lekker om julle te ontvang. Altyd welkom. Lekker dag Lynette

Gustav H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Baie lekker, naby aan die see met baie mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie Gustav. Julle is altyd weer welkom.

Godwin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Ek het lekker gebly. Dit is definitief waarde vir jou geld. Lynette was 'n uitstekende gasvrou, baie behulpsaam. Keep up the good work "Laai ma af".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie, Godwin. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom. Mooi bly, Lynette.

Sophia J
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. We enjoyed the view and peacefulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie, Sophia. Ek is bly julle het dit geniet.

Marinus M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent, thank you. Well positioned 20m from the sea. Nice area to take walks. Close to rock pool to swim, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie, Marinus. Altyd welkom.

Nilene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Fantasties. Heerlik, teen die see en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie, Nilene. Jammer ek was nie daar nie. Altyd weer welkom.

Esme B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Rustig met mooi uitsig. Ons het lekker gebly en gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie Esme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbe34aafaf6e6747146c035a86a9b48613df64d4f03efe8a5bd0a7a4febadb7b81436d6b81a47552d91f25a53967d6fd4fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 66 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43236686444 21.335533458142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang