Strandstraat 66
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 22 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Strandstraat 66 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis in Jongensfontein. Die huis is reg oorkant die see en bied ’n lieflike see-uitsig.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 dagbeddens in die leefarea vir kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. 'n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie dekodeerder saambring. OpenView is beskikbaar.
Die huis beskik oor ’n kombuis en oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus is. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandstraat 66 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 66, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang