Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandstreet Cabin

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Rodney C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Comes highly recommended. Thoroughly enjoyed our stay. Very quiet and peaceful. Host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Thank you, Rodney, for the wonderful review. Don't stay away.

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Comfortable stay and spotless. TV advertised, but streaming or WiFi is very weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Strandstreet Cabin
Thank you so much for the beautiful review. Please come again. We are having problems with the current wifi supplier but moving over to fiber in January.

Rosalene And Morne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Een woord awesome. Definitief als was 100.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Baie dankie vir die mooi resensie, kom gou weer.

Jaco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die juweel in Keurboomstrand. Wat 'n lekker huisie! Ons het so lekker gebly, skoon, netjies met die lekkerste bed en als wat jy nodig het. As jy by die deur uitkyk dan sien jy die see en jy hoor hom die heeltyd. Ons is vir seker weer volgende jaar terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Beskou Strandstreet Cabin as jou tweede huis. Julle is altyd weer welkom. Dankie vir die pragtige resensie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Was regtig die geld moeite werd en baie skoon. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie rustig en lekker. Lekker naby genoeg aan die besig maar ver genoeg van die besig af ook. Dis net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Dit was so lekker om julle hier te hê, kom gerus weer

Niel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Fantastiese Paasnaweek. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die houthuise is eenvoudig, maar het alles wat mens kan nodig hê. Die ligging is fantasties en die see is so 3 minute se stap weg. Lee was baie vriendelik en 'n goeie gasheer. Die plekkie, en Keurboomstrand, is 'n "hidden gem".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Strandstreet Cabin
Ek is so bly julle het julself geniet, en dankie vir die awesome resensie.

Douw S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2021

Lekker en skoon, kan goedkoper wees die tyd van die jaar met die restaurant (Enrico's) wat toe is. Lekker gebly, bietjie duur vir die tyd van jaar, meer TV-kanale sal welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lee
Strandstreet Cabin
Die restaurant was ongelukkig toe omdat die eienaar in 'n motor ongeluk was.

Frikkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Dit was fantasties. Dit is baie rustig en still baie, baie dankie aan Lee, baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Strandstreet Cabin
Dankie Frikkie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

James N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Onvergeetlik. Presies wat ons in gedagte gehad het. Skoon en netjiese houthuisie met slaapplek vir twee. Als wat mens benodig is reeds daar. Baie goeie bed ook. Lekker rustige boomryke area en die kilometers lange strand en omliggende omgewing trek mens soos 'n magneet. Ons gasheer, Lee, wow, 10 uit 10 vir hom. Vooraf kommunikasie met hom het ons alreeds baie welkom laat voel. Baie vriendelik en 'n mooi persoonlikheid. Hy het gesorg dat ons verblyf onvergeetlik is. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Ek is so bly julle het die plek geniet en baie dankie vir die pragtige resensie, ek hoop regtig julle kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo8iqnJJ3hFxxZrrY4XBN3pZiWV8LHzI479VFVSC0nF5wGqhBl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.002961975555 23.457435243216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang