Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandstreet Cabin

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Rodney C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very pleasant. Comes highly recommended. Thoroughly enjoyed our stay. Very quiet and peaceful. Host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Thank you, Rodney, for the wonderful review. Don't stay away.

Nicky V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Die cabin is perfek geleë naby die strand. Kon die see in die aand hoor. As ek mag, wil ek 'n voorstel maak. Lee, dalk moet jy oorweeg om 'n groot venster in te sit aan jou garagekant van die cabin. Dit sal baie help met ventilasie. Te warm binne deur die dag. 'n Ander braai en braai-area dalk by die boompie aan die anderkant op die stukkie grond langs jou garage. 'n WiFi extender in sit, 'n mens sukkel om TV te kyk. Andersins het ons baie lekker gekuier. Wou net daar bly. Lee, dankie vir al jou moeite en geselsies, ons waardeer opreg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Ek is so bly julle was hier en dat julle lekker ontspan het. Keurboomstrand was in die laaste 70 jaar nog nooit so warm soos hierdie Kersfees nie, ek self het die hitte moeilik verdra. Die braai area klink na 'n baie goeie plan, en ek sal dit binnekort verander. Die WiFi extender is op pad, so dit sal die WiFi probleme uitsort. Ek sal 'n bouer kry om te kyk of nog 'n venster ingesit kan word. Ek hoop om julle weer te sien eendag, ons geselsies was baie lekker, dankie. Groete, Lee

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Plek is goed vir 'n paartjie vir 'n dag of twee. Alles wat nodig is, is daar. Lekker gebly. Sien onder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Dankie vir die mooi resensie, kom gou weer.

Rosalene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Een woord awesome. Definitief als was 100.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Baie dankie vir die mooi resensie, kom gou weer.

Barbara R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Comfortable stay and spotless. TV advertised, but streaming or WiFi is very weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Strandstreet Cabin
Thank you so much for the beautiful review. Please come again. We are having problems with the current wifi supplier but moving over to fiber in January.

Jaco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die juweel in Keurboomstrand. Wat 'n lekker huisie! Ons het so lekker gebly, skoon, netjies met die lekkerste bed en als wat jy nodig het. As jy by die deur uitkyk dan sien jy die see en jy hoor hom die heeltyd. Ons is vir seker weer volgende jaar terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Beskou Strandstreet Cabin as jou tweede huis. Julle is altyd weer welkom. Dankie vir die pragtige resensie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Was regtig die geld moeite werd en baie skoon. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie rustig en lekker. Lekker naby genoeg aan die besig maar ver genoeg van die besig af ook. Dis net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Strandstreet Cabin
Dit was so lekker om julle hier te hê, kom gerus weer

Niel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Fantastiese Paasnaweek. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die houthuise is eenvoudig, maar het alles wat mens kan nodig hê. Die ligging is fantasties en die see is so 3 minute se stap weg. Lee was baie vriendelik en 'n goeie gasheer. Die plekkie, en Keurboomstrand, is 'n "hidden gem".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lee
Strandstreet Cabin
Ek is so bly julle het julself geniet, en dankie vir die awesome resensie.

Douw S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2021

Lekker en skoon, kan goedkoper wees die tyd van die jaar met die restaurant (Enrico's) wat toe is. Lekker gebly, bietjie duur vir die tyd van jaar, meer TV-kanale sal welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lee
Strandstreet Cabin
Die restaurant was ongelukkig toe omdat die eienaar in 'n motor ongeluk was.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqo8iqnJJ3hFxxZrrY4XBN3pZiWV8LHzI479VFVSC0nF5wGqhBl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.002961975555 23.457435243216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang