Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Strandveld Vineyards Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arno K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno K

Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig.

Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die wêreld nie.

Letitia G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Pragtige, gerieflike en groot cottage.

Die cottage is meer soos 'n klein huisie. Pragtig ingerig met alles wat jy benodig. Die wind het ongelukkig stormsterk gewaai gedurende ons verblyf, so ons kon nie die pragtige tuine en staproetes heeltemal waardeer nie. Die grondpad is baie netjies en ons het gemaklik gery tot daar.

Zelda T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Netjiese en rustige verblyf.

Ons het oornag by Strandveld Vineyards Cottages. Die verblyf was ruim, netjies en baie gerieflik. Die kaggel/braai was baie welkom, asook die hout wat voorsien was! Dit was koud en nat die dag en ons kon heerlik ontspan met 'n lekker vuurtjie wat brand met 'n glas wyn in die hand. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs, julle tegemoetkomendheid, die hout en die bottel wyn, word waardeer. Ons het baie lekker gebly. WiFi wou nie koppel nie, maar was nie vir ons belangrik nie.

Jaco D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Tour with friends.

A beautiful place! Friendly reception. We had a wine tasting as well, and it was great.

Tania D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania D

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek.

Baie lekker daar gebly. 'n Paar voorstelle: 1) Daar was nie 'n 2 punt kragprop in die een kothuis nie, maar tog 'n hele paar in die ander kothuis. 2) Die groot vleismes was bitter stomp en kan nie deur vleis sny nie. 3) Dit sou 'n goeie idee wees om 'n groter snybord beskikbaar te maak. 4) Die WiFi kan amper glad nie opgetel word in die een verste kothuis nie. Maar origsins is die plekkies baie oulik, skoon en netjies. Die omgewing en veral die tuin, is 'n sig om te aanskou!

Nicole H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Absolutely wonderful! Will become a regular, Strandveld stole our hearts!

We cannot express enough how much we enjoyed our stay! It was absolutely perfect.

Jana D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Gerieflik, mooi, gesellig.

Lekker gebly, dit het baie gereën en die kaggel het gelek. Maar dit was ekstreme weersomstandighede.

Div D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D

Baie netjies, skoon, ruim en redelik luuks. Goeie waarde vir geld.

Braaimandjie is baie lekker en werk baie goed.

Pj M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj M

'n Rustige oornagplek op die mees suidelike wynlandgoed in Afrika.

Die bottel wyn in die yskas was 'n welkome gesig na 'n lang reis.

Morris P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morris P

Awesome and relaxing.

Peaceful, relaxing and refreshing. I enjoyed the beautiful garden. Great place for a break from the busy city life. Will be back in the near future.

Lynette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

The remote location was perfect. Very far from the hustle and bustle.

The cottage was very quaint and comfortable. The fireplace a bonus in the cold. The very best feature however is the garden and its layout. Absolutely beautiful and peaceful.

Braham D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braham D

Slegs oorslaap gewees.

Baie netjiese verblyf, met alle benodighede vir selfsorg. Gratis bottelwyn met aankoms, baie dankie. Lekker binnebraai met hout. Sal hulle aanbeveel asook weer gebruik as ek in daardie kontrei moet oorslaap.

Alicia H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia H

Vooruitstrewend.

Ons het lekker gekuier, maar sal nie weer teruggaan nie. Die plek is oulik, maar niks spesiaal nie. Die huis is goed ingerig (alhoewel daar net drie teelepels was en die duvetoortreksel het jikvlekke gehad), maar daar is bitter min doendinge op die plaas, en dit is baie naby aan die proelokaal wat privaatheid negatief affekteer. Ek sou hierdie plek as oornagakkommodasie aanbeveel, maar nie vir 'n ontspannende naweek nie.

Julius Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius Z

Most beautiful place.

Beautiful extra touches to make us feel extra welcome like wine in the fridge, wildflowers and wood. Strandveld Cottages is a hidden gem.

Gideon S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie aangenaam en rustig.

Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing en die werf is in puik toestand. Die behuising is perfek en daar word aandag gegee aan die kleinste detail. Werklik goed gedoen en beveel die plek sterk aan. Boonop is wyn van die plaas sterk aan te beveel!

Strandveld Vineyards Cottages se terugvoer

Hi Gideon,
Baie dankie vir jou mooi boodskap.
Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Groete
Otillia

Strandveld Vineyards Cottages
Deon H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Omgewing is rustig, netjiese akkommodasie.

Ons verblyf was vir 'n hele paar dae en ons het heerlik gerus. Omgewing is stil. Tuin is pragtig, het baie foto's geneem van die voël lewe. Genoegsame hout was beskikbaar en 'n verrassing was die bottel wyn in die yskas.

Strandveld Vineyards Cottages se terugvoer

Hi Deon,

Baie dankie vir julle pragtige boodskap ons is bly julle het die hier by ons geniet.

Groete,
Otillia

Strandveld Vineyards Cottages
Chris K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

We had enjoyed our stay, it was fun and calm.

Very nice and cosy place to go for a getaway and relax.

Raymond N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Pragtige kothuise met die lekkerste wyn op jou voorstoep!

Strandveld Vineyards se kothuise is presies wat mens soek om daardie plaasgevoel te ervaar. Dit is pragtig ingerig met 'n ou-wêreldse plaasatmosfeer. Die gratis bottel wyn in die yskas was 'n groot verrassing! Lekker wyne om te proe en koop op die plaas. Pragtige staproetes tussen die wingerde en 'n voëlliefhebber se droom. Baie rustig en veilig, en genoeg hout om die binne-braai te kon geniet.

Strandveld Vineyards Cottages se terugvoer

Baie dankie.
Ons is bly julle het die kuiertjie hier by ons op die plaas geniet.
Kom gou weer.
Groete Strandveld Span

Strandveld Vineyards Cottages
Anita W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Puik akkommodasie,. Gasvrye, vriendelike personeel en pragtige omgewing.

Ons was op 'n fietstoer op grondpaaie in wind en reën en is verwelkom. Die Cottages is baie lekker. Die volgende dag was die wind stormsterk en dit het gereën. Die Veldhuisie het ons gered - drie beddens en een op die vloer op kamp matras wat ons saam gedra het. Suduko, boeklees en lekker lag. Baie dankie.

Sam P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P

Lekker kuier op 'n wynplaas in die Overberg.

Ek en my vrou het die oornag baie geniet op die wynplaas Strandveld. Ons het die wynproe baie interessant gevind, siende ons van Stellenbosch kom, en Strandveld se wyne in 'n ander klimaat-zone was. Die mooiste plaas wat baie netjies was. Die cottage was ruim en baie goed toegerus - ons kom vir seker weer.

Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Mooi uitsig.

Uitstekende verblyf met die mooiste uitsig oor die tuin, voel soos jou eie huis, stylvol gemeubileer en volledig toegerus, mooi wandelpad op die plaas om die natuur te bewonder en baie vars lug.

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang