Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Arno K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig. Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die wêreld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige, gerieflike en groot cottage. Die cottage is meer soos 'n klein huisie. Pragtig ingerig met alles wat jy benodig. Die wind het ongelukkig stormsterk gewaai gedurende ons verblyf, so ons kon nie die pragtige tuine en staproetes heeltemal waardeer nie. Die grondpad is baie netjies en ons het gemaklik gery tot daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjiese en rustige verblyf. Ons het oornag by Strandveld Vineyards Cottages. Die verblyf was ruim, netjies en baie gerieflik. Die kaggel/braai was baie welkom, asook die hout wat voorsien was! Dit was koud en nat die dag en ons kon heerlik ontspan met 'n lekker vuurtjie wat brand met 'n glas wyn in die hand. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs, julle tegemoetkomendheid, die hout en die bottel wyn, word waardeer. Ons het baie lekker gebly. WiFi wou nie koppel nie, maar was nie vir ons belangrik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Tour with friends. A beautiful place! Friendly reception. We had a wine tasting as well, and it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek. Baie lekker daar gebly. 'n Paar voorstelle: 1) Daar was nie 'n 2 punt kragprop in die een kothuis nie, maar tog 'n hele paar in die ander kothuis. 2) Die groot vleismes was bitter stomp en kan nie deur vleis sny nie. 3) Dit sou 'n goeie idee wees om 'n groter snybord beskikbaar te maak. 4) Die WiFi kan amper glad nie opgetel word in die een verste kothuis nie. Maar origsins is die plekkies baie oulik, skoon en netjies. Die omgewing en veral die tuin, is 'n sig om te aanskou!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole H
1 nag
5.0
Aug 2023

Absolutely wonderful! Will become a regular, Strandveld stole our hearts! We cannot express enough how much we enjoyed our stay! It was absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Gerieflik, mooi, gesellig. Lekker gebly, dit het baie gereën en die kaggel het gelek. Maar dit was ekstreme weersomstandighede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Div D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie netjies, skoon, ruim en redelik luuks. Goeie waarde vir geld. Braaimandjie is baie lekker en werk baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

'n Rustige oornagplek op die mees suidelike wynlandgoed in Afrika. Die bottel wyn in die yskas was 'n welkome gesig na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Awesome and relaxing. Peaceful, relaxing and refreshing. I enjoyed the beautiful garden. Great place for a break from the busy city life. Will be back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang