Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandveld Vineyards Cottages is op 'n afgeleë wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas. Die naaste winkels is in Bredasdorp of Struisbaai, albei sowat 35 km van die kothuise af.

Gaste kan 'n rustige naweekwegbreek in 1 van die 2 selfsorgkothuise te wagte wees. Die kothuise is in 'n koloniale styl versier en het elk 'n moderne kombuis en 'n en suite-badkamer. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is versier met eenvoudige, bekoorlike afwerkings.

Die Earth-kothuis het 'n dubbelbed en die Ocean-kothuis het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Albei eenhede het beddegoed, seep en handdoeke en 'n ekstra matras is beskikbaar vir 'n kind op versoek, maar geen beddegoed word vir hierdie matras voorsien nie. Die eenhede het elkeen 'n vuurmaakplek binne wat as kaggel of braai kan dien en vuuraanstekers en 2 kratte hout word verskaf.

Elke kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, glasware en eetgerei toegerus. Daar is pragtige uitsigte oor die tuin en op die heuwels in die verte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Strandveld Vineyards Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandveld Vineyards Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme-pad, 15 km vanaf Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang