Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stratfords Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stratfords Guesthouse bied B&B en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanningswegbreek of korporatiewe verblyf.

Verblyf by Stratfords Gastehuis beskik oor 12 individueel versierde kamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer 'n TV, 'n verwarmer en 'n waaier, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien.

Vir die korporatiewe reisiger is daar 'n goed toegeruste konferensiefasiliteit te huur wat 40 afgevaardigdes kan akkommodeer. Die gastehuis beskik ook oor gratis WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en veilige onderdak- en oop parkeerplek vir voertuie.

Stratfords Guesthouse is ongeveer 300 meter vanaf Vincent Park-winkelsentrum en restaurante geleë; 2,6 km vanaf Hemingsways Mall en Casino, en 'n rit vanaf ander besienswaardighede in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stratfords Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c52212214c5280fde47c3ae32f8e05737693ad49201a3636859be5228c858538aec974db812ab172a7a9a73f953080d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 31 Frere Road Vincent 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9856582487 27.902275817127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang