Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Straw House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Edwin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker. Die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Pragtige huis! 10/10! Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfect spot in Elands. The Straw House is absolutely perfect for enjoying the company of friends and family. There are great seating corners and chill areas, and the overall flow of the property feels relaxed. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Straw House
Hi Michel, Glad to hear you had a good time. Thank for the great review and for leaving the house in good order. We look forward to hosting you again. Catherine

Charnè M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Ultimate relaxation & fun with friends. We loved the hot tub and all the games for a rainy day. The space is beautifully laid out and spacious, the kitchen is so equipped we even made jaffels on the fire. Literally the shortest walk to the most beautiful quiet beach where we had brunches and flew kites. Amazing, restful and playful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Unexpected laid-back intimate style in Elandsbay. Unique courtyard living with all the necessities. A clever architectural response to the site makes for a lovely, peaceful stay. Well-equipped kitchen and very comfy lounge. Bedrooms nice and cozy too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Fantasties! Straw House is die lekkerste verblyf wat ek al bespreek het. Die huis is uiters gerieflik, die kombuis/onthaalarea met ingeboude vuurherd/braaiplek en is apart van die slaapkamers en die twee badkamers is baie nuttig. Daar is 'n mobiele braai in die binnehof en net om die draai 'n heerlike vuurgedrewe warmbad, sorg net dat julle genoeg hout saamneem! Die enigste negatief vir my was die treine wat nogal steurend was, maar mens raak daaraan gewoond. Die huis is binne stapafstand van die strand en die plaaslike winkel. Ons kom beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ester K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lekke gekuier. Ons sal weer kom! Ons het werklik heerlik in Straw House gekuier. Ek sou graag self so 'n huis wil besit; die uitleg en oop ruimte is perfek en gee 'n lekker atmosfeer. Die muskietnette was 'n lewensredder want die muskiete is nogal bloeddorstig. Al wat gekort het was 'n mikrogolf oond. Die "buite"-badkamer was vir almal baie lekker en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karl S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Baie gemaklik. Baie rustiek en slim gedoen met goeie leefspasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Elandsbaai, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55db3664778b7c758850caaa19f647dd2f054c34bf3908d831cb3f48b01907b25eec6773d55159f6d902803d6063b11509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 1 Boom Street Elands Bay 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311266917429 18.342292447924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang