Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Straw House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Elandsbaai, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Straw House is 'n uniek ontwerpte vakansiehuis wat met strooibale gebou is en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Elandsbaai. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van 2 badkamers met óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas, asook 'n sentrale etenstafel en stoele. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek en 'n binnenshuise houtkaggel. Die leefarea het 'n teak-skuifdeur wat na 'n rustige binnehof oopmaak.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area met buitesitplek. Oorgenoeg parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal naby die strand en restaurante geleë wees.

Daar is 'n buite-houtvuur-bubbelbad aan die agterkant van die eiendom. Hout moet deur gaste voorsien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Edwin C
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Die verblyf was lekker.
Sep 2024
Merle A
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Pragtige huis! 10/10! Ons sal vir seker weer kom.
Mrt 2024
Michel B
Gesin met tieners
5.0
Perfect spot in Elands. The Straw House is absolutely perfect for enjoying the company of friends and family. There are great seating c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Charnè M
Saam met vriende
4.8
Ultimate relaxation & fun with friends. We loved the hot tub and all the games for a rainy day. The space is beautifully laid out and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Hanno D
Saam met lewensmaat
4.8
Unexpected laid-back intimate style in Elandsbay. Unique courtyard living with all the necessities. A clever architectural response to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boomstraat 1, Elandsbaai, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Straw House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Elandsbaai, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a55db3664778b7c758850caaa19f647dd2f054c34bf3908d831cb3f48b01907b25eec6773d55159f6d902803d6063b11509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 1 Boom Street Elands Bay 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.311266917429 18.342292447924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang