Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strawberry Hill Farm

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Jenny's Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Jenny's Cottage bied 'n romantiese wegbreek in die bos, naby die Grootvadersbosch Natuurreservaat se hek. Die kothuis het 'n pragtige uitsig op die berg, slaapplek vir 3 gaste en dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea spog met 'n kaggel en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Buite is daar 'n lieflike privaat buite-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders is welkom. Die maksimum aantal ekstra beddens in 'n kamer is 1. Ekstra beddens moet vooraf met bestuur gereël word.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste mag nie hul eie hout saambring nie. Daar is 'n eerlikheidstelsel vir hout op die perseel. Ingeboude braaigeriewe is by al die huise beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Forest Lodge
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is in die woud versteek en is net 'n entjie se stap vanaf die Grootvadersbosch Natuurreservaat se hek. Dit is vir 6 gaste geskik en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n buitestort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Baie van die slaapkamers het skakeldeure so dit is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat mekaar goed ken geskik. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en lei na die buitestort met 'n berguitsig. Die kombuis is met 'n stoofplaat, oondjie, mikrogolfoond, 'n oop braaiplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders is welkom. Die maksimum aantal ekstra beddens in 'n kamer is 1. Ekstra beddens moet vooraf met bestuur gereël word.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste mag nie hul eie hout saambring nie. Daar is 'n eerlikheidstelsel vir hout op die perseel. Ingeboude braaigeriewe is by al die huise beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Strawberry Hill Lodge
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is vir 9 gaste geskik en het 4 groot slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Dié slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en oop braaiplek toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 10 en die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die lodge is reg aan die begin van die Grootvadersbosch-bergroetenetwerk en naby die Grootvadersbosch Natuurreservaat geleë. Dit is ideaal vir diegene wat wil bergfietsry, voetslaan en voëlkyk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders is welkom. Die maksimum aantal ekstra beddens in 'n kamer is 1. Ekstra beddens moet vooraf met bestuur gereël word.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste mag nie hul eie hout saambring nie. Daar is 'n eerlikheidstelsel vir hout op die perseel. Ingeboude braaigeriewe is by al die huise beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, Strawberry Hill Plaas, Grootvadersbosch Estate, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3655aba01737553375293eb4943b31e8d7b870203589d89601fd23fec4cd8eb74893d78e2818c6d97c5b29d6d9a9ae398d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Off the R322, Strawberry Hill Farm Grootvadersbosch Estate 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993026005541 20.821326076985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang