Strawberry Lane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Issie J - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en veilig, en naby alle plekke. Ons het reeds ons vriende vertel van die plek.
Chriszelda L - Jan 2023
Algehele gradering
It was very homely and we felt very safe. It was in close proximity to everything malls, beach etc.
Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing naby winkels.
Anita L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige meenthuis met alles wat mens benodig, paar minute van al die strande af.
Colleen M - Nov 2021
Algehele gradering
Was like home away from home. Enjoyed the stay, and would book again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was soos 'n tuiste weg van die huis. Het die verblyf geniet en sal weer bespreek.
Die algemene ervaring met die webtuiste was aangenaam, professioneel, akkommoderend en hulpvaardig toe ons hulle gekontak het vir bystand. Voortdurende opvolging en inligting is voorsien op verskeie tye voor inklok. Sal aanbeveel dat gaste deur die webtuiste bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oswald K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker plek. Kan net seker maak dat die erf skoon gemaak word voor mense daar aankom.
Jacob M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent location for many reasons. Tranquil and calm. Safe and comfortable home away from home.
Alec C - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, naby die strand en MyCity-bushalte, winkelsentrums net om die draai.
Marco G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker huisie en lekker omgewing!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strawberry-laan 3, Blouberg Sands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang