Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strawberry Lane

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Strawberry Lane
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Issie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Issie J

Dit was baie rustig en veilig, en naby alle plekke. Ons het reeds ons vriende vertel van die plek.

Dit is 'n baie veilige en netjiese plek. Die eienaar is baie vriendelik en gee duidelike instruksies. Jy kan sien hy doen moeite met sy plek en is steeds besig met opgraderings.

Chriszelda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chriszelda L

It was very homely and we felt very safe. It was in close proximity to everything malls, beach etc.

The garden needs attention.

Amanda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie rustige omgewing naby winkels.

Sal beslis weer in die toekoms by Strawberry Lane bespreek.

Anita L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Pragtige meenthuis met alles wat mens benodig, paar minute van al die strande af.

Rustige buurt, mens voel veilig, als wat jy benodig, sal dit werklik aanbeveel.

Colleen M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M

Was like home away from home. Enjoyed the stay, and would book again.

The overall experience with the webpage was pleasant, professional, accommodating and very helpful when contacted for assistance. Continuous follow up and information supplied at various intervals before check in day. Would recommend booking through the webpage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was soos 'n tuiste weg van die huis. Het die verblyf geniet en sal weer bespreek.

Die algemene ervaring met die webtuiste was aangenaam, professioneel, akkommoderend en hulpvaardig toe ons hulle gekontak het vir bystand. Voortdurende opvolging en inligting is voorsien op verskeie tye voor inklok. Sal aanbeveel dat gaste deur die webtuiste bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Oswald K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Oswald K

Lekker plek. Kan net seker maak dat die erf skoon gemaak word voor mense daar aankom.

Die gras is lank, ou gesnyde boom nog in erf. Bossies so hoog soos die vensters.

Jacob M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M

Excellent location for many reasons. Tranquil and calm. Safe and comfortable home away from home.

Ideally situated close to beaches, shops and restaurants. Home-style living environment and convenient to and from just about anywhere.

Alec C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec C

Uitstekende verblyf, naby die strand en MyCity-bushalte, winkelsentrums net om die draai.

Strawberry Lane is 'n fantastiese wegbreekplekkie in Bloubergstrand, dit het ons absolute waarde vir geld verskaf, dis veilig, goed ingerig en naby alle hoofroetes wat na die stad en (main attractions lei). Sou dit volgende keer weer beskikbaar wees, sal ek dit definitief weer doen.

Marco G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marco G

Baie lekker huisie en lekker omgewing!

Ek gee 8/10! Prys kan bietjie afkom en meer beddegoed moet beskikbaar wees vir 4 slapende persone.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strawberry-laan 3, Blouberg Sands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482765c6a2e61f969dc0ed05fe6e724da54cebbcd9ab47a118646ee633a1f708d515af2d8f94d6daee95ced90f2bfffab835?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 3 Strawberry Lane Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.803306624253 18.476413918385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang