Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Streamside Geodome

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Streamside Geodome bied uitsonderlike verblyf langs 'n stroompie op La Bruyere Plaas en is gerieflik naby die bekoorlike dorpie Tulbagh geleë.

Dié pragtige verblyf beskik oor 'n dome-tent wat privaat en intieme verblyf aan 2 gaste bied. Die tent is lieflik versier en het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Daar is 'n buitebadkamer met 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die groot vensters laat natuurlike lig in en bied 'n pragtige uitsig oor die omliggende landskap. Daar is 'n privaat dek met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n lieflike sitarea met 'n kaggel. Daar is 'n houtvuurwarmbad wat in 'n plonspoel omskep kan word, asook sonstoele en gasbraaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Tulbagh is vir sy welige wingerde, pragtige bergreekse, staproetes, galerye en brouerye bekend. Hierdie is 'n unieke bestemming vir reisigers wat 'n onvergeetlike glanskampervaring ver van die stadsgewoel soek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Streamside Geodome
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Streamside Geodome het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244de27c1c40c74823a135ff93845ae992fd2821dd6123e739c20c127e270df824e395e5642fa2e483101e548f33c6ed860b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R46 La Bruyere Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.333383407839 19.194118002033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang