Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Streamway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Minnette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustige atmosfeer & mooi uitsig van die see. Ons het heerlik gebly! Pragtige plek met 'n mooi uitsig. Baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat by 'n rustige plek wil bly. Goed ingerig, het alles wat mens nodig het. Pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Baie dankie, Minette. Dit was lekker om julle te huisves. Ek hoop ek sien julle weer. Groete Marianne

Lizahn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Bettys Baai is perfek vir 'n rustige vakansie en Streamway was ideaal vir ons gesin. Ons het ongelooflik lekker gebly in Streamway, sal dit vir seker 'n gereelde bestemming maak vir ons gesin se vakansies. Dis baie netjies, goed ingerig en perfek vir 'n rustige vakansie by die see. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Baie dankie, Lizahn. Ek is bietjie laat met my antwoord. Dit was lekker om julle te huisves.

Christo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sommer net lekker gebly met alles in die huis wat nodig is. Streamway is gerieflik naby aan die hoofroete, dog verbasend stil. Stilte is vir ons een van die vereistes om lekker te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Christo, julle was wonderlike gaste. Ek hoop julle kom kuier weer. Groete. Maianne

Lorna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Mooi skoon eenheid, baie stil. Pragtig! Baie rustig met see uitsig. Dankie vir pragtige klavierspel! Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Baie dankie, Lorna. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek is so bly julle het goeie weer gehad. Groete. Marianne

Robyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Comfortable and very pleasant. A comfortable and enjoyable stay. The apartment was thoughtfully equipped and spotless. WiFi was very welcome and in general the apartment met and exceeded our expectations. We would recommend it without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Hi Robyn, Thank you for the good review. I appreciate it. It was a pleasure to host you. Kind regards, Marianne

Marguerite L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker gekuier in Bettysbaai. Lieflike berg en see-uitsig. Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig op die see. Vriendelike gasvrou. Goeie waarde vir geld. Sal die verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Hallo Marguerite Ek hoop julle is veilig tuis. Dankie dat julle Streamway gekies het en dat julle alles so netjies gelaat het. Vriendelike groete Marianne

Vianda S
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Fantasties. Ruim woonstel ten volle toegerus. 'n Plek waar mens se siel weer asemhaal. Mariaan is 'n droom-gasvrou. Sy verstaan die fyn balans-kuns tussen haar gas tuis en welkom te laat voel én hulle privaatheid te respekteer. Die ruim woonstel het 'n droomuitsig oor die see, asook Mariaan se tuin. 'n Home-from-home-blyplek. Ek het die voorreg gehad om die grootste deel van my vakansie daar deur te bring. Beste besluit ooit. Die lessenaar in die hoek was my gunsteling skryfplek. Snoesige verwarmer 'n lekkerte teen die Kaapse wind-koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Hallo Vianda Ek sien ek het nooit op jou resensie gereageer nie! Jy was 'n besondere gas. Dankie dat jy so lank by my kom bly het. Dankie vir die geskenkies, geselsies en die sing in die kerk. Daar is nog baie meer om voor dankie te sê - weet net jy is baie spesiaal. Liefde Marianne

Bertus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2023

Lekker rustige naweek vir ons gesin. Ons het die langnaweek daar gebly wat die hele Kaap weggewaai en -gespoel het Maar ek, my vrou en ons 5-jarige het lekker daar gebly en die uitsig oor die see van binne af geniet. Marianne was baie vriendelik, en die huisie is goed toegerus. Ons sal graag terugkom wanneer die weer bietjie beter is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Streamway
Hi Bertus, dit was my voorreg om julle te huisves. Ek sien uit na julle volgende besoek. Groete. Marianne

Karen C
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Gracious host, beautiful sea views and comfortable little unit. Perfect place for a couple and a child. Unfortunately not very practical for two separate adults as bedroom does not have a door to close it off from the entrance to the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie netjiese en vriendelik. Pragtige plek, ruim, skoon en gerieflilk. Uitstekende en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R810
R810 R729
per nag (plek vir 3)
Vanaf R810
R810 R729
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 3, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0773744c1db482c848266d6c2ec94a17dcf1f66324f37ae04cd2b360a9817764a2054aa9910f8334da164962f267363d518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 3 Protea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356707040655 18.941018820777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang