Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Streamway

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Streamway
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Minnette W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette W

Rustige atmosfeer & mooi uitsig van die see.

Ons het heerlik gebly! Pragtige plek met 'n mooi uitsig. Baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat by 'n rustige plek wil bly. Goed ingerig, het alles wat mens nodig het. Pragtig!

Streamway se terugvoer

Baie dankie, Minette. Dit was lekker om julle te huisves. Ek hoop ek sien julle weer.
Groete
Marianne

Streamway
Lizahn D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn D

Bettys Baai is perfek vir 'n rustige vakansie en Streamway was ideaal vir ons gesin.

Ons het ongelooflik lekker gebly in Streamway, sal dit vir seker 'n gereelde bestemming maak vir ons gesin se vakansies. Dis baie netjies, goed ingerig en perfek vir 'n rustige vakansie by die see. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Streamway se terugvoer

Baie dankie, Lizahn. Ek is bietjie laat met my antwoord. Dit was lekker om julle te huisves.

Streamway
Christo G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Sommer net lekker gebly met alles in die huis wat nodig is.

Streamway is gerieflik naby aan die hoofroete, dog verbasend stil. Stilte is vir ons een van die vereistes om lekker te bly.

Streamway se terugvoer

Christo, julle was wonderlike gaste. Ek hoop julle kom kuier weer. Groete.

Maianne

Streamway
Lorna K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K

Mooi skoon eenheid, baie stil. Pragtig!

Baie rustig met see uitsig. Dankie vir pragtige klavierspel! Ons het dit baie geniet.

Streamway se terugvoer

Baie dankie, Lorna. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek is so bly julle het goeie weer gehad. Groete. Marianne

Streamway
Robyn J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn J

Comfortable and very pleasant.

A comfortable and enjoyable stay. The apartment was thoughtfully equipped and spotless. WiFi was very welcome and in general the apartment met and exceeded our expectations. We would recommend it without hesitation.

Streamway se terugvoer

Hi Robyn,

Thank you for the good review. I appreciate it. It was a pleasure to host you.
Kind regards,
Marianne

Streamway
Marguerite L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Baie lekker gekuier in Bettysbaai. Lieflike berg en see-uitsig.

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig op die see. Vriendelike gasvrou. Goeie waarde vir geld. Sal die verblyf aanbeveel.

Streamway se terugvoer

Hallo Marguerite
Ek hoop julle is veilig tuis. Dankie dat julle Streamway gekies het en dat julle alles so netjies gelaat het.
Vriendelike groete
Marianne

Streamway
Vianda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianda S

Fantasties. Ruim woonstel ten volle toegerus. 'n Plek waar mens se siel weer asemhaal.

Mariaan is 'n droom-gasvrou. Sy verstaan die fyn balans-kuns tussen haar gas tuis en welkom te laat voel én hulle privaatheid te respekteer. Die ruim woonstel het 'n droomuitsig oor die see, asook Mariaan se tuin. 'n Home-from-home-blyplek. Ek het die voorreg gehad om die grootste deel van my vakansie daar deur te bring. Beste besluit ooit. Die lessenaar in die hoek was my gunsteling skryfplek. Snoesige verwarmer 'n lekkerte teen die Kaapse wind-koue.

Streamway se terugvoer

Hallo Vianda
Ek sien ek het nooit op jou resensie gereageer nie! Jy was 'n besondere gas. Dankie dat jy so lank by my kom bly het. Dankie vir die geskenkies, geselsies en die sing in die kerk. Daar is nog baie meer om voor dankie te sê - weet net jy is baie spesiaal.
Liefde
Marianne

Streamway
Bertus B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Lekker rustige naweek vir ons gesin.

Ons het die langnaweek daar gebly wat die hele Kaap weggewaai en -gespoel het Maar ek, my vrou en ons 5-jarige het lekker daar gebly en die uitsig oor die see van binne af geniet. Marianne was baie vriendelik, en die huisie is goed toegerus. Ons sal graag terugkom wanneer die weer bietjie beter is!

Streamway se terugvoer

Hi Bertus, dit was my voorreg om julle te huisves. Ek sien uit na julle volgende besoek. Groete. Marianne

Streamway
Karen C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Gracious host, beautiful sea views and comfortable little unit.

Perfect place for a couple and a child. Unfortunately not very practical for two separate adults as bedroom does not have a door to close it off from the entrance to the bathroom.

Annemarie P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Baie netjiese en vriendelik.

Pragtige plek, ruim, skoon en gerieflilk. Uitstekende en vriendelike diens.

Rene S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Heerlik gerus en gebly.

Woonstel baie goed toegerus en gerieflik. Tuin is pragtig. Baie dankie Marianne vir die heerlike broodjie en appel-kaneel buns! Ook vir leen van boeke oor fynbos en stapstok! Ek kan Streamway beslis aanbeveel! As natuurliefhebbers het ons Bettysbaai en omgewing terdeë geniet!

Paul S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Daardie heerlike, ruim stoep is die beste voëlskuiling. Heerlike leefwoonstel met die mooiste fynbos- en see-uitsig.

Pragtige, netjiese, ruim woonstel met alles wat nodig is. Vriendelike, behulpsame, omgee gasvrou. Perfek geleë vir stap-, ry- en bergfiets-basis om die hele omgewing se baie besienswaardighede te verken. Meer as dertig voëlspesies vanuit die ruim stoep waargeneem en pragtige fotografiegeleenthede benut. Baie dankie vir 'n besondere naweek.

Streamway se terugvoer

Baie dankie, Paul en Linda. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ek hoop julke kom weer. Groete.

Streamway
Adri Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Z

Fantastiese ligging en gemak.

Kan regtig nie beter plekkie op Bettysbaai gekies het nie. Baie tuis gevoel.

Cornel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Rustig met 'n ongelooflike see-uitsig.

Selfsorgwoonstel met 'n baie goeie ligging en dis volledig toegerus. Regtig net jou eie kos nodig en die braai terwyl jy vir die see kyk.

Vanaf R810
R810 R729
per nag (plek vir 3)
Vanaf R810
R810 R729
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 3, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0773744c1db482c848266d6c2ec94a17dcf1f66324f37ae04cd2b360a9817764a2054aa9910f8334da164962f267363d518f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 3 Protea Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356707040655 18.941018820777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang