Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strelitzia is 'n privaat kamer wat gerieflike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Rustenburg bied.

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n TV, plafonwaaier, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan, terwyl 'n gedeelde swembad ook beskikbaar is.

’n Omskakelaar verskaf laaipunte vir selfone en hou die WiFi aan die gang. 'n Kragopwekker is op versoek beskikbaar en 'n Jojo-tenk word voorsien vir waterverbruik.

Die eiendom is binne maklike bereik van skole, hospitale en winkelsentrums in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annerietha D
Saam met vriende
5.0
Rustig en ontspannend. Kamer was skoon en netjies, sal definitief weer by Strelitzia slaap.
Jul 2024
Lizanne L
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld! Warm geslaap.
Jul 2024
Kevin K
Gesin met klein kinders
4.8
Lovely and clean. Lovely small cottage. No kitchenette to prepare food. WiFi is available but login details are not freely shown. Large...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hennie V
4.8
Baie welkom gevoel. Baie gerieflik vir vinnige oorslaap.
Mei 2024
Zeldi V
Gesin met tieners
4.8
Baie aangename verblyf. Ons het lekker gebly, ons is vriendelik en behulpsaam ontvang! Die skoonmaakdiens was 'n goeie verrassing.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frankie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Strelitzia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ba5fb4226565d6705d52775eb19957d4b976d465495139c78df81ba2743c56ca59d19ded499d6f0342480c277643a09cfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 22 Enkeldoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.694951315097 27.211851894978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang