Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Strelitzia Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Madeleine P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine P

Skoon en netjiese verblyf.

Die eenheid was skoon en netjies, die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Ingrid D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Very friendly welcome and goodbye from the owner, room and bathroom were very clean.

We needed to go to medi-clinic and was close by, approximately 500 meters. Also going out for dinner at night close by and great restaurants nearby.

Paul W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul W

Perfect stay for one night stop over.

We were glad we were not staying in the front units, as the neighbor across the wide road was playing extremely loud music early on a Saturday morning.

Chantelle L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Gysa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysa V

Netjies, skoon, veilig en gerieflik!

Beveel aan vir enige iemand wat wil oorbly!

Chantal S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Sal nooit weer by ander plek slaap in Welkom.

Netjiese, skoon verblyf naby Mediclinic. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Kan vir enige iemand wat in Welkom moet oornag aanbeveel. Dankie.

Santie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Santie D

Teleurstellend.

Oorspronklike verblyf nie beskikbaar nie. Moes in granny flat bly van huurder wat met vakansie was. Was baie ongemaklik en die stort vuil.

Joey G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey G

Heel goed dankie.

Dankie ons het lekker gekuier, die kos was baie en heerlik. Daar was aan ons versoek voldoen om geen vark gereg vir ons te maak nie, baie waardeer.

Juliana B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B

Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Skoon, naby alles. Eienaars baie gasvry sal beslis weer daar bly.

Johan M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Gastehuis is sentraal geleë en die eienaars is vriendelik en gasvry.

Vir die prys kan niemand kla nie en met Wimpy en Spur net om die draai is etes nie 'n probleem nie.

Thea K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thea K

Slegs een nag oorgebly.

Baie vriendelike personeel, maar die bedlinne is aaklig. Net 'n laken en gordyn-tipe materiaal bo oor die laken.

Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lategan-weg 4, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTZlZTczLTdhZWQtNDIzZi1iMjhkLTFiOTczMjNhZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Lategan Road Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 09:00 -27.987573652612 26.726711582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang