Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Madeleine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Skoon en netjiese verblyf. Die eenheid was skoon en netjies, die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid D
1 nag
4.6
Jan 2022

Very friendly welcome and goodbye from the owner, room and bathroom were very clean. We needed to go to medi-clinic and was close by, approximately 500 meters. Also going out for dinner at night close by and great restaurants nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Perfect stay for one night stop over. We were glad we were not staying in the front units, as the neighbor across the wide road was playing extremely loud music early on a Saturday morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle L
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Netjies, skoon, veilig en gerieflik! Beveel aan vir enige iemand wat wil oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
1 nag
5.0
Jul 2018

Sal nooit weer by ander plek slaap in Welkom. Netjiese, skoon verblyf naby Mediclinic. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Kan vir enige iemand wat in Welkom moet oornag aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2018

Teleurstellend. Oorspronklike verblyf nie beskikbaar nie. Moes in granny flat bly van huurder wat met vakansie was. Was baie ongemaklik en die stort vuil.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Joey G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2017

Heel goed dankie. Dankie ons het lekker gekuier, die kos was baie en heerlik. Daar was aan ons versoek voldoen om geen vark gereg vir ons te maak nie, baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juliana B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2015

Sal beslis weer van julle gebruik maak. Skoon, naby alles. Eienaars baie gasvry sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2015

Gastehuis is sentraal geleë en die eienaars is vriendelik en gasvry. Vir die prys kan niemand kla nie en met Wimpy en Spur net om die draai is etes nie 'n probleem nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lategan-weg 4, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTZlZTczLTdhZWQtNDIzZi1iMjhkLTFiOTczMjNhZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Lategan Road Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 09:00 -27.987573652612 26.726711582838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang