Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strode House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Strode House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robyn L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn L

It was beautiful and luxurious.

We really loved our stay. Martin is a great host, very friendly and welcoming. Would definitely go again.

Lisa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Fantastiese verblyf met baie goeie gasheer.

Die huis is asemrowend mooi, luuks, modern met kwaliteitlinne en het als wat jy moontlik nodig mag hê en meer. Die ligging is fantasties en die uitsigte pragtig. Daar is hope om te doen, tussen die swembad, Jacuzzi, pool, tafeltennis en darts sal jy nie vir 'n oomblik verveeld wees. My tieners was baie hartseer toe ons moes vertrek en dis nie maklik om hulle te beïndruk nie, so dit sê als. Ons sal vir seker weer besoek en kan dit hoogs aanbeveel. Dankie Martin vir awesome memories wat ons kon maak in julle stukkie paradys.

Vanaf
Vanaf R8 270
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R8 270
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-rylaan 3, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9503cb331ba4a0df28b8bf9fa859fa083cca55aab062d723ead33bfc0ffc6ab9ae899b7de314b0d2e792a99d97d3af0e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 270 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 3 Ridge Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.033576673277 23.029748179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang