Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strooi Kooi se Mooi Nooi

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mervyn B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

So comfortable and beautiful. We enjoyed our stay at the lovely house and swimming in the pool. The host was so helpful, and we enjoyed the beautiful place. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelma
Strooi Kooi se Mooi Nooi
Thank you so much, it was so wonderful meeting you and the group. It's always such a pleasure to share the property with like-minded people that enjoy all aspects of country life. All the very best for 2024 and hope to see you again in the future.

Elcia D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik, ons het dit so geniet. Die huis is so mooi ingerig en die ligging is lieflik. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons het elke dag 'n kaggel kon aansteek, my verjaardagviering is ekstra spesiaal gemaak deur Zelma. Zelma is n wonderlike gasvrou. Daardie ekstra bederwe wat sy vir ons in haar huis gelos het, het baie beteken. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelma
Strooi Kooi se Mooi Nooi
Hi Elcia, dit was net 'n plesier om jou en die familie hier by Mooi Nooi te he. Bly jou verjaarsdag naweek was so spesiaal. Hoop die jaar bring vreugde en genot. Loer weer in. Beste wens Zelma

Johrene D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Pragtige huis en wonderlike uitsig! Zelma het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Wat 'n wonderlike ervaring en voorreg om hier te kon woon. Talle extras was baie gaaf gewees (koffie, wyn, beskuit, melk etc) Dankie dat ons viervoetige kinders ook welkom was. Ek sal enige tyd terugkom! As jy rus vir jou siel wil hê is hierdie die plek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Very restful. Fantastic home with tasteful, fun décor and lots and lots of space to just unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdffc6ec278db916a365ff0482017aa753def3e47c3f0205b8949bf3accf64a15748df3ea71132644467d17c110994edb91f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Off Calitz Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.519683130189 21.693073100368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang