Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroois

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer.

Verblyf word aan 4 gaste gebied in eenhede wat volledig ingerig is. Dit is en suite-slaapkamers op die eerste verdieping onder Kaapse grasdakkappe en daar is ’n slaapplek vir 2 in ’n kamer met ’n rietskerm op ’n dubbelstapelbed met ’n aparte toilet en wasbak op die tweede verdieping. Die tweede slaaparea is geskik vir kinders/tieners.

Eetgerei, breekware, beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, wat ’n TV, sekere DStv-kanale, ’n mikrogolfoond, yskas en vrieskas, vierplaatstoof met ’n oond het, en ’n binne- en buitebraai. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stilbaai vorm deel van die beroemde Tuinroete. Dit is aan die oewer van die Goukou waar dit by die Indiese Oseaan uitmond aan die Suid-Kaap se kus. Die dorpie kan per teerpad bereik word en is 26 km vanaf die N2-afdraai tussen Mosselbaai en Riversdal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Arno S
Saam met lewensmaat
5.0
Son, see, springbokke en 'n beeldskone uitsig! Dit was regtig baie lekker gewees, kon nie vir 'n beter lentedag/naweek gevra het nie. Dankie vir alles...
Sien meer
Sep 2024
Ettiene S
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier by Stroois in Stilbaai was 'n idilliese see-ervaring. Idilliese see-ervaring by Stroois in Stilbaai: Ons het die voorreg gehad om 'n naweek ...
Sien meer
Jun 2024
Marika B
Gesin met tieners
5.0
Truly the best view in Stilbaai. In an estate with natural vegetation, a lot of space and characteristic houses. Very exclusive without...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Alles was in plek en skoon. Mooi uitsig oor see. Walvisse en dolfyne gesien.
Des 2023
Cobus C
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig, kalmerend, die perfekte plek om by af te skakel. Ons het die naweek baie daar geniet. Dit is heel rustig, dit is 'n baie lekker plek waar jy k...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stroois het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQGNRxMkdK4paVUZDb0mNL6ZnNRXHf7zkboGj5J5KxJypI7NYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 1 Siffie Oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.400252855845 21.411827802658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang