Stroopsoet Vakansie Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Meghan N - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam, skoon, sielsvertroosend. Betse wegbreek in my boekies.
Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Meghan Nijs. Ons sien daarna uit om julle weer by Stroopsoetvte te ontvang.
Jannie T - Des 2023
Algehele gradering
Die plek kort aandag en is baie verwaarloos.
Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jannie. Ek wil net noem dat daar wel bo-lankens, duvets en komberse in die kas beskikbaar was. Ongelukkig is ons by die see, en goed roes baie vinnig. Ons het egter reeds die stoof vervang (die plate was geroes) en die stort seep rakkies, wat ook geroes was, is ook reeds vervang.
Hester P - Mrt 2021
Algehele gradering
Het net daar geslaap. Baie deur die dag uitgery.
Jan S - Feb 2020
Algehele gradering
Clean and very quiet neighbourhood.
Gertrude N - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, die huis is gerieflik en nie te ver van die strand af nie.
Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer
Dankie vir die resensie. Sal na die toilet gaan kyk, was nie bewus daarvan nie. Stoele was onherstelbaar gebreek deur gaste, het vervang met plastiekstoele aangesien daar nie meer van dieselfde stoele beskikbaar was nie. Tuimeldroër was nie op lys van beskikbaarheid deurgegee nie reeds omdat dit stukkend is.
Vriendelike groete,
Yolande
Greer B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie.
Diana D - Aug 2017
Algehele gradering
Was heerlik!
Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Julle sal altyd welkom wees by Stroopsoet.
Franzelle M - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Christo C - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer.
Vriendelike Groete
Yolande
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Lineatastraat 31, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang