Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroopsoet Vakansie Huisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Stroopsoet Vakansie Huisie
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Meghan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan N

Rustig, vreedsaam, skoon, sielsvertroosend. Betse wegbreek in my boekies.

Verskriklike mooi omgewing. Ek is gaande oor die stop/braai area. Uitstekende see-uitsig. Plekkie is mooi skoon, gemaklik en lekker ingerig. Die plek gee net 'n rustgevende gevoel oor my hart. Sal vir seker weer daar inboek.

Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Meghan Nijs. Ons sien daarna uit om julle weer by Stroopsoetvte te ontvang.

Stroopsoet Vakansie Huisie
Jannie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie T

Die plek kort aandag en is baie verwaarloos.

Baie vuil en verwaarloos. Badkamers en kombuis is afgeleef. Geen ducets of bokant-lakens beskikbaar nie.

Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Jannie. Ek wil net noem dat daar wel bo-lankens, duvets en komberse in die kas beskikbaar was. Ongelukkig is ons by die see, en goed roes baie vinnig. Ons het egter reeds die stoof vervang (die plate was geroes) en die stort seep rakkies, wat ook geroes was, is ook reeds vervang.

Stroopsoet Vakansie Huisie
Hester P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester P

Het net daar geslaap. Baie deur die dag uitgery.

Was nie veel plek vir swem en wou graag in die oggend en laat middag op strand gaan stap het.

Jan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Clean and very quiet neighbourhood.

Very spacious. Very clean. Everything you need.

Gertrude N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertrude N

Dit was baie lekker, die huis is gerieflik en nie te ver van die strand af nie.

Die huis is goed geleë, alles in die huis is baie gerieflik behalwe vir die tuimeldroër wat nie draai nie. Die een toilet se spoelbak gee ook probleme. Die stoele vir die eetkamertafel was ook nie daar, net 2 in die huis. Verder was alles goed, see-uitsig is mooi en gerieflik naby die 2 swemstrande.

Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer

Dankie vir die resensie. Sal na die toilet gaan kyk, was nie bewus daarvan nie. Stoele was onherstelbaar gebreek deur gaste, het vervang met plastiekstoele aangesien daar nie meer van dieselfde stoele beskikbaar was nie. Tuimeldroër was nie op lys van beskikbaarheid deurgegee nie reeds omdat dit stukkend is.
Vriendelike groete,
Yolande

Stroopsoet Vakansie Huisie
Greer B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greer B

Baie lekker rustige plekkie.

Baie lekker see-uitsig. Die televisie kan opgegradeer word.

Diana D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Was heerlik!

Ons het vir die naweek met ons twee meisiekinders daar gebly. Was baie lekker en gerieflik gewees.

Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer in die toekoms. Julle sal altyd welkom wees by Stroopsoet.

Stroopsoet Vakansie Huisie
Franzelle M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franzelle M

Home away from home.

Stroopsoet was knus en warm. Ek en my gesin het dit baie geniet.

Christo C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christo C

Gemaklik.

Foto's van plek bietjie misleidend, lyk baie naby aan see terwyl huis ver vanaf strand is.

Stroopsoet Vakansie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer.
Vriendelike Groete
Yolande

Stroopsoet Vakansie Huisie
Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 216
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Lineatastraat 31, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29d46aeef78edf4e9c7b5f93e61a2e5ec0bd64e2830b6c0946933276d4c51ec2436fa2d1493c24b9bbbeb50d9af935c2665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520 nouVanaf R1 216 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 31 A. Lineata street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195118661911 22.045129174983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang