Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroud 1929

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 5, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stroud 1929 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Keimond in die Oos-Kaap. As die tweede oudste huis in die area bied dit gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende en is net 500 meter van die strand af.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste maak gebruik van 2 badkamers met storte. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit strek tot by die sitarea met gemaklike rusbanke. Die eetarea bied lieflike uitsigte oor die strand en dien as die ideale plek om 'n heerlike gesinsete te geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe waar hulle lekker saam met familie kan kuier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Neptunes-rylaan 5, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 5, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561f0bb2f655c37c8064cd2083041b1cbffa466b6e760aaa037cf61605eab4e61f38918f6ca1002bce28008e8279ee5397ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 5 Neptunes Drive Keimond 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -32.684135989831 28.379580898067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang