3 on Heide
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
3 on Heide is in Struisbaai en is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf op pad na hul bestemming.
Die Struis Stay-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, Handdoeke en linne word voorsien.
Die See Sout-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en linne is beskikbaar. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede en eetplekke. Gaste kan op die strand binne stapafstand gaan wandel of net lekker op die stoep ontspan en die braaigeriewe benut.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
- Gaste dink 3 on Heide het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap