Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Struisbaai Apartments

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Martin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was 'n koue week maar jy maak die beste uit elke geleentheid. Baie dankie, ons het baie lekker gebly, al was die weer en wind bietjie onpleasierig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Besides the amazing the view the unit was in tip top condition, luxurious! Our stay was superb! The host was so professional and the unit was one of the neatest I have ever seen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kom weer! Baie mooi woonstel, prakties en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastic in every way! It really was amazing, the view and apartment out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Struisbaai Apartments
Dear Robyn, Thank you for your wonderful review. I'm really happy to hear that you enjoyed your time in Struisbaai. I hope that you will visit again someday in the future. Warm regards, Suzanne

Warren I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was baie netjies en skoon en 'n asemrowende uitsig na die see. Baie lekker gebly met die see in die agtergrond. Kon nie vir meer gevra het nie, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Struisbaai Apartments
Beste Warren Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker op Struisbaai gekuier het. Ons hoop dat julle weer by ons gaan kom kuier. Lekker dag Suzanne

Florisgerhardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangenaam verras. Baie netjiese verblyf met alles wat jy mag nodig hê. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Struisbaai Apartments
Beste Floris. Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek is bly om te hoor dat jy lekker op Struisbaai gekuier het. Ons hoop dat jy weer in die toekoms by ons gaan kom kuier. Lekker dag Suzanne

Conrad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Eenheid netjies en modern. Ja, maar die eenheid kort 'n volkas, wasgoeddraad of hanger. Daar is geen backsplash by die stoofplaat nie. Mens is skrikkerig om kos hier voor te berei en 'n ekstra spieël vir die dames.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Struisbaai Apartments
Baie dankie Conrad vir jou resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker op Struisbaai gekuier het. Dankie vir jou voorstelle om die woonstel te verbeter. Ons gaan verseker aandag daaraan gee! Ons hoop dat julle weer by ons gaan kom kuier. Lekker dag, Suzanne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 166, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb1a3f19affe372ea9084a3fffe0eea1fb4ee6c9078d23e173e0f66eb84e9ca778650f1aae7450aeaf43e279274b7847cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 166 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812536489977 20.033731002447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang