Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on the Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarah W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastiese, veilige, gemaklike, stylvolle verblyf! Bliss on the Bay is een van daai gems wat mens kry. Netjies, skoon, veilig, detail met alles in en om die huis. Speelgoed vir kinders, luukse beddegoed en smaakvolle dekor. Welgedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek om vakansie te hou. Pragtige, skoon plek. Die bottel wyn as verwelkoming was 'n lekker verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kwaliteit tyd in die mooiste huis met die mooiste omgewing! Gebly gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rafeeqah H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Would definitely go back. Close to the beach and loved the privacy. It was a really wonderful place and private for myself and the kids to enjoy the space at ease. All the equipment that you need for cooking was available. We were short of nothing. The only small downside is that the pool is very deep for people who can't swim, and the steps are rather high to get in and out of the pool. A railing would also help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R5 940
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 940
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1db5a6d8674d6af4ca6f02f8a30f8f5ef3d036c3432f0af929b421f754892f55f8dfe6c95ac39c1259e13229d8d22f7c46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 940 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2956 Zandt Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787493465224 20.044325342239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang