Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss on the Bay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 495 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bliss on the Bay is 'n kontemporêre selfsorghuis in Langezandt Estate, Struisbaai. Die eiendom is binne maklike bereik van die strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.

Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n solderkamer op die boonste vloer wat met 2 enkelmatrasse vir kinders ingerig is. Die oorblywende en suite-badkamers is toegerus met storte. Daar is 'n babastoeltjie, bababedjie en 'n veiligheidshek beskikbaar vir jong gesinne.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. Die sentrale eetarea het sitplek vir 10 gaste. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n binnenshuise kaggel. WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n patio met gemaklike buitesitplek.

Die huis bied 'n buitelug-vermaakarea toegerus met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetarea. Die vermaakarea kyk uit oor die swembad en tuin. Gaste het toegang tot veilige motorhuisparkeerplek. Vir ekstra gerief is die motorhuis toegerus met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 495
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandt-singel 2956, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1db5a6d8674d6af4ca6f02f8a30f8f5ef3d036c3432f0af929b421f754892f55f8dfe6c95ac39c1259e13229d8d22f7c46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 495 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2956 Zandt Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.787493465224 20.044325342239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang