Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strydom Stop and Stay

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Pierre D
1 nag
5.0
Aug 2024

Rhona en haar man het ons so welkom laat voel! Het so lekker geslaap! Wat 'n pragtige plek omring met plante en blomme! Ons het onsettend lekker gebraai die aand na 'n begrafenis van my liefste suster in Stilfontein, net om die draai van Klerksdorp. Lekker matras en lekker kussings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
So bly julle kon die tydjie by ons geniet. groete Rhona

Hannes C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome My vrou en kinders was daar! Hulle terugvoering is dat dit baie lekker was. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het meer gedoen as wat verwag was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Baie dankie vir julle boodskap. Groete Rhoma

Laura V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gastehuis is sentraal geleë en was maklik en vinnig om gou iewers heen te ry. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Baie dankie, Laura, vir julle boodskap. Ons waardeer dit. Groete, Rhona

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie rustig, naby alles. Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker oorgeslaap. Baie skoon en netjies en naby aan alles. Nie eers een maal gewonder oor veiligheid nie. Die gasvrou is baie aangenaam en lekker om mee te gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Baie dankie Karin vir jou mooi terugvoering. groete Rhona

Niel T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Baie vriendelik eienaar, rustige plekkie en sentraal geleë. Goeie waarde vir geld. Tannie was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Dankie Niel vir mooi terugvoering. groete Tannie Rhona

Karel H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Rustig, skoon en veilig. Baie lekker gebly, die terrein is skoon met baie blomme, die kamers is ruim en goed gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Dankie, Karel, vir die mooi boodskap. Ja, ek is baie lief vir blomme. Groete Rhona

Julian W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

No complaints whatsoever. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Thanks, Julian.

Ellen V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Netjies, tuis en definitief waarde vir geld. Ons was stom geslaan. Die fotos gee nie genoeg krediet nie. Jy voel tuis en welkom van die hek af. Dankie aan Rhona.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Baie dankie, Ellen, vir jou mooi boodskap. Groete, Rhona

Anzelle V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies, vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Dankie Anzelle. groete Rhona

Glenn M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Quick stop-over. We had a quick one night stopover at Strydom Stop and Stay. Room 6 was very cosy for 5 people, but everything was as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rhona
Strydom Stop and Stay
Thanks, Glenn. Regards, Rhona

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdoorn 88, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf979e9db587319471f63009c155e8582ba95b2cd9a2c26ea806c17ab933d2cd53a172320bf4b6a4835d5f7f0fe365f229888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 88 Buffelsdoorn Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.83897153277 26.678499387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang