Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strydom Stop and Stay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 105 resensies vir Strydom Stop and Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierre D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Rhona en haar man het ons so welkom laat voel! Het so lekker geslaap!

Wat 'n pragtige plek omring met plante en blomme! Ons het onsettend lekker gebraai die aand na 'n begrafenis van my liefste suster in Stilfontein, net om die draai van Klerksdorp. Lekker matras en lekker kussings!

Strydom Stop and Stay se terugvoer

So bly julle kon die tydjie by ons geniet.

groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Hannes C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Awesome

My vrou en kinders was daar! Hulle terugvoering is dat dit baie lekker was. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het meer gedoen as wat verwag was!

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Baie dankie vir julle boodskap.

Groete

Rhoma

Strydom Stop and Stay
Laura V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura V

Gastehuis is sentraal geleë en was maklik en vinnig om gou iewers heen te ry.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Baie dankie, Laura, vir julle boodskap. Ons waardeer dit.

Groete,

Rhona

Strydom Stop and Stay
Karin B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Baie rustig, naby alles. Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Baie skoon en netjies en naby aan alles. Nie eers een maal gewonder oor veiligheid nie. Die gasvrou is baie aangenaam en lekker om mee te gesels.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Baie dankie Karin vir jou mooi terugvoering.

groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Niel T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Baie vriendelik eienaar, rustige plekkie en sentraal geleë.

Goeie waarde vir geld. Tannie was baie vriendelik en behulpsaam.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Niel vir mooi terugvoering.

groete

Tannie Rhona

Strydom Stop and Stay
Karel H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel H

Rustig, skoon en veilig.

Baie lekker gebly, die terrein is skoon met baie blomme, die kamers is ruim en goed gemeubileer.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie, Karel, vir die mooi boodskap. Ja, ek is baie lief vir blomme.

Groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Julian W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

No complaints whatsoever.

Great place to stay.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Thanks, Julian.

Strydom Stop and Stay
Ellen V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

Netjies, tuis en definitief waarde vir geld.

Ons was stom geslaan. Die fotos gee nie genoeg krediet nie. Jy voel tuis en welkom van die hek af. Dankie aan Rhona.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Baie dankie, Ellen, vir jou mooi boodskap.

Groete,

Rhona

Strydom Stop and Stay
Anzelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle V

Baie lekker gebly. Baie netjies, vriendelike personeel.

Sien sterre.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Anzelle.

groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Glenn M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn M

Quick stop-over.

We had a quick one night stopover at Strydom Stop and Stay. Room 6 was very cosy for 5 people, but everything was as described.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Thanks, Glenn.

Regards,

Rhona

Strydom Stop and Stay
Ruth R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth R

Waarde vir geld.

Ek sal weer daar slaap.

Matthew H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H

Perfect location for a night stopover with family.

Rhona is a wonderful hostess. The room was perfect and had everything we needed. It was absolutely amazing to be able to stay the night with a family of 6 for under R1000. Thank you.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Thank you Matthew.

Strydom Stop and Stay
Natasha S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Baie gasvry, met alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Natasha vir jou mooi boodskappie. Julle was n oulike groep. Dit was lekker om julle by ons gastehuis te he.

groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Hendrik T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T

Baie rustig.

Baie dankie. Baie netjies.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Hendrik.

Strydom Stop and Stay
Adriaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Awesome.

Vriendelikke werkers, alles was mooi skoon.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Adriaan vir die mooi boodskappie.

Groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Marwaan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D

Everything was fine.

I would recommend the owner put in a desk to work on.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Thanks, Marwaan.

Greetings

Rhona

Strydom Stop and Stay
Jackie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Aangenaam baie netjies.

Sal definitief weer gebruik vir ons besigheid in Klerksdorp.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Groete
Rhona

Strydom Stop and Stay
Caroll H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroll H

Stil en skoon.

Rhona het my by die eenheid ontmoet en persoonlik die sleutels oorhandig. Die kamer was skoon, gerieflik en stil. Die TV en WiFi het baie goed gewerk. Baie vriendelike diens.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap.

Groete
Rhona

Strydom Stop and Stay
Zelda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda G

Baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Baie dankie Zelda vir jou mooi terugvoer en jul ondersteuning.
Groete
Rhona

Strydom Stop and Stay
Riaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike eienaars, lekker gekuier.

Netjies, waarde vir geld.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te huisves.

Rhona en Pieter

Strydom Stop and Stay
Anita W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Rhona het moeite gedoen om reëlings te tref vir gerief en veiligheid.

Rhona het my persoonlik geskakel voor en na die tyd om te verneem wat my behoeftes was en of ek tevrede was.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie Anita.

Groete

Rhona

Strydom Stop and Stay
Schimonay B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Schimonay B

Ek was net daar om te slaap, was uit deur die dag.

Kamer is netjies en skoon. Het ook die skoonmaakdiens waardeer. Ander gaste het baie geraas, min slaap ingekry. Die TV het ook elke paar minute afgegaan en kon sekere kanale nie kyk nie.

San-marie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie H

Amazing.

Great place and really friendly owner and staff. They are super helpful.

Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Vriendelik en netjies.

Baie lekker gebly. Netjiese kamers. Die gasvrou is vriendelik.

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Groete, Rhona

Strydom Stop and Stay
Lana E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana E

Baie lekker en rustig.

Dit was mooi en skoon. Eienaars is vriendelik en daar is die mooiste tuin.

Adriaan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Awesome.

Baie lekker, vriendelik.

Lisa B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Great stay.

Easy going hospitable hosts, this was a perfect stop and stay to en route northwards on our journey. PnP Hyper across the road to restock on items is certainly useful with close proximity to restaurants and more.

Mpai T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpai T

Great.

It felt as if we were at a restaurant where the manager comes by to check if all was well. The owner of the guesthouse went over and beyond our request which made everything smooth sailing.

Alvin R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alvin R

Eerstens die akkommodasie was baie fantasties, uit die boonste rakke en die omgewing is baie veilig.

Die woonstelle is baie netjies. Ek sal wat gee om weer daar vir 'n week te vertoef. Die TV is ook tops. Al wat daar kort is 'n stoof. Dit was baie fantasties.

Elize E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Waarde vir geld.

Ons gasheer en gasvrou is vriendelike, gasvrye mense vir wie jou gerief saak maak. Ons is regtig op die hande gedra. Baie dankie.

Roneldi V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roneldi V

Baie goeie diens. Skoon en netjies!

Ons het in Klerksdorp oornag vir 'n troue. Was ideaal geleë, skoon, netjies en veilig. Bonus - die gastehuis is op sonkrag, so beurtkrag was nie 'n probleem nie.

Santie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie H

Goeie oornagplek.

Eienares het na ons weg is gebel en gesê my vriendin het haar 2 silwer armbande in die kamer vergeet. Skoonmaker het dit gekry. My vriendin het op daardie stadium nog nie eers besef sy het dit vergeet nie. Dis regtig prysenswaardig.

Denise D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise D

Sien sterre.

Sien sterre.

Zelna E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E

Baie tuis gevoel, baie goeie gasheer en gasvrou.

Baie netjies en waarde vir geld.

Busisiwe M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busisiwe M

Fantastic!

A beautiful place, safe and clean. The staff was amazing, they gave us a warm welcome. The owner even called us at the day we went back home to check if we got home safe.

Marthina K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Netjies, gerieflike kamer.

Ek sou net graag 'n deur aan die badkamer verkies.

Jan J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Baie lekker gebly. Mense baie vriendelik.

Sal enige tyd weer daar bly. Baie vriendelik en gemaklike mense. Dankie.

Karin B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie vriendelike gasvrou. Baie netjies.

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

French V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
French V

Uitstekend met uitstekende gashere.

Fantasties vir sakereis, sal beslis weer gebruik.

Tiaan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan B

Oraait.

Net vreeslik kindervriendelik nie.

Johan N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Alles in kamer 1 was reg.

Ek en my ma het in kamer 1 oorgeslaap en alles was reg. Geen probleme ondervind nie.

Lynn O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O

Baie beïndruk.

Briljant, baie lekker gebly. Baie skoon, netjies, warm gevoel. Kan bietjie opskerp met selfsorg-gedeelte buite.

Denise C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike en goeie diens. Sal beslis weer hier oorslaap!

Juan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Baie lekker.

Baie lekker tyd gehad. Sal defintief aanbeveel.

Sharlene P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P

Strydom Stop and Stay is 'n pragtige gastehuis.

Ons het een nag oorgeslaap en is baie vriendelik ontvang. Die kamers is pragtig skoon en netjies, heerlik stil gewees in die nag, geen geraas. Sal beslis weer daar oornag. Ons beveel hul definitief aan.

Cristo V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristo V

Uitstekend!

Dit was baie lekker en skoon.

Charmaine F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F

Dis baie mooi en netjies.

Daar is net een ding wat ek sal wil verander - die toilet moet met 'n deur kan toemaak.

Chris S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Rustige, netjiese en verwelkomende verblyf.

Wonderlike gastehuiseienaars wat geen moeite ontsien om mens se verblyf so aangenaam moontlik te maak nie. Heerlik in die lapa gebraai en ook in die tuin met ons mense kon kuier. Loopafstand van winkels. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan teen die billikste tariewe.

Erika C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika C

Netjiese verblyf.

Netjies en skoon maar algemene opknapping sal goed wees. Lugverkoeling werk glad nie maar ons het darem waaiers gehad. Vriendelike ontvangs.

Morne D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Gemaklik en gerieflik.

Kamers is netjies, motors is veilig en die gastehuis is sentraal geleë.

Lesley C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley C

Comfortable.

Outside areas look a bit outdated. Rooms seriously need air-conditioning. Also, no multi plugs available to charge cellphones / cameras / tablets etc.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Annalise S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise S

Waarde vir geld.

Kamers was ruim. Waarde vir geld en veilig. Motor onder afdak parkeer agter hekke. Eienares baie vriendelik en behulpsaam.

Erna J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna J

Gasvryheid was nommer een gewees dus dan is alles ongelooflik fantasties. Dankie vir LekkeSlaap wat sorg vir kwaliteit plekke.

Nommer 1 gewees. Ongelooflik. Fantasties. Spesiaal gevoel. Gasvrye eienaars wat wakker gebly het tot ons gearriveer het.

Zelda F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Amazing!

Het slegs oornag vir 'n sportgeleentheid maar dit was regtig lekker - was vriendelik ontvang selfs al was dit na-ure ... as ons volgende jaar weer daar sport het sal ons beslis weer oorslaap.

Liezel M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Wonderlik.

Baie dankie aan almal, dit was 'n wonderlike ervaring.

Jaco P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Waarde vir geld en goeie diens.

Dit is ons tweede verblyf by Strydom Stop and Stay en weereens was ons nie terleurgesteld nie. Als wat jy nodig het om jou oornagverblyf gerieflik te maak, is daar. Ons het ook 'n smullekker groot ontbyt by hulle geniet, werklik goeie diens en waarde vir geld.

Liesl K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

A lovely place with good value for money.

We stayed overnight as we were attending a funeral. It is a lovely place with very good value for money. We were received very kindly and everything was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek. Goeie waarde vir geld.

Ons het hier oornag aangesien ons 'n begrafnis bygewoon het. Dis 'n lieflike plek wat goeie waarde vir geld bied. Ons is vriendelik ontvang en alles was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Syntiche C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syntiche C

Goeie waarde vir geld.

Baie bekostigbare, goeie verblyf vir 'n gesin. Baie vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer hier bespreek!

Hanneke F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke F

Eenvoudig maar mooi en net wat 'n mens nodig het.

Dit is perfek as 'n mens verblyf nodig het vir 'n trou-naweek of as 'n mens naweekverblyf nodig het. Baie oulike plekkie!

Christina F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina F

Baie netjies, rustig.

Verblyf was baie netjies, skoon en veilig. Sal enige tyd weer daar gaan oornag. Sal ook aan vriende aanbeveel.

Annamarie C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie C

Rustige atmosfeer.

Was rustig en 'n veilige plek met die nodigste toebehore vir 'n gemaklike oorslaap. Als was skoon en netjies. Dis naby sentrums en eetplekke geleë.

Gerhard T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Baie lekker en gerieflik.

Ons 2 kleindogtertjies was in vervoering oor die kamers.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hymne K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hymne K

Baie lekker gebly.

Mens kan sien baie liefde is in die tuin en die opmaak van die kamers gesit. Baie mooi. Sal weer daar bly.

Adri L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Baie lekker.

Wat 'n lekker verblyf. Sal verseker weer gebruik maak.

Willie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Rustig.

Baie vriendelike diens ontvang, sal julle aanbeveel by ander gesinslede, vriende en familie.

Greg S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S

Sal enige tyd weer daar bly, baie dankie.

Baie lekker, dankie. Ek sal beslis weer daar gaan oornag!

Maret V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret V

Luuks en bekostigbaar.

Ons was so verras met die luukse kamer en veilige parkering wat so bekostigbaar is. Heerlike eetplekke is ook net om die draai. Rhona, dankie vir ons vriendelike ontvangs, wens daar was gastekamers soos hierdie op elke dorp!

Belinda O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Gasvry.

Baie gasvry en behulpsaam. Baie netjies, skoon en rustig. Gaan weer van julle gebruik maak.

Jacques S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Baie lekker gewees.

Almal wat daar werk en die eienaars ongelooflik gasvry, baie lekker gebly al was dit net 1 aand. Sal hulle definitief weer gebruik en aanbeveel.

Richard C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Skoon, netjies en gasvry.

Ontvangs is baie vriendelik en laat 'n mens onmiddellik tuis voel. Kamer is mooi netjies en skoon en gerieflik toegerus. Veilige parkering. Sal definitief weer gebruik maak van Strydom.

Koekie K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koekie K

Absolutely excellent.

Excellent 10 out of 10!

Cecilia B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Gemaklik.

Ons het eers gesukkel om die plek te kry, maar dit was 'n groot verrassing as jy eers binne die hekke is. Rhona is baie gaaf en vriendelik en die plekkie (kamer 6) was baie skoon en netjies. Die beste van alles was as jy jou kop op die kussing neerlê en jy ruik net StaSoft! Ek is mal oor dit, dis hoekom ek so lekker geslaap het. Alles was skoon en vars.

Shahieda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S

An absolute pleasure to stay.

Neat, tidy and very safe. Absolutely awesome. Service was hands on, but not in your face, and our stay was safe and comfortable, which made our holiday memorable.

Johnny V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny V

Was vriendelik ontvang deur Rhona Strydom. Verblyf was baie netjies en skoon.

Baie vriendelike staff en netjiese gastehuis. Sal definitief aanbeveel.

Susan D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Gesellig.

Die gasvryheid waarmee ons ontvang is, kry jy selde by 'n gastehuis. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly.

Steven E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven E

Dit was tops!

As ek ooit daardie kant weer besoek sal ek vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Als was in plek. Dankie!

Reuben B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben B

Netjies skoon en bekostigbaar.

Vriendelike ontvangs. Kamers nie nuut nie maar baie netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Jacques D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Aangenaam.

Ons het een aand oornag vir sport. Aangenaam verras met eienaars se gasvryheid, hul het als in hul vermoeë gedoen om ons gemaklik te maak, aangesien ons stoere braaimense is. Hul het alles uitgesit en werklik uit hul pad gegaan. Sal wel voorstel dat eenheid 9 net meer privaatheid van slaap area na badkamer sal bekom.

Annette V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Bekostigbare en netjiese verblyf.

Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Rhona en haar regterhand, Maria, is baie behulpsaam en niks is vir hulle te veel nie!

Strydom Stop and Stay se terugvoer

Hi Annette,

Vreeslik baie dankie vir jou mooi woorde en goeie terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste die tyd hier by ons geniet. Maria is so opgewonde dat haar naam hier verskyn, ek moet dit vir haar print. Weeneens baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Strydom liefde
Rhona

Strydom Stop and Stay
Arina O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina O

Baie goed!

Privaat, geriewe wat jy nodig het, goeie kommunikasie. Veilig. Ons gesin was almal in een kamer vir een nag, maar dit was heeltemal reg vir ons behoeftes!

Johanna D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Rustigheid baie geniet.

Diens baie goed en sal dit aanbeveel. Kamers baie gerieflik en netjies en ligging is baie goed naby inkopiesentrum wat dit gerieflik maak as jy iets nodig het.

Ina H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina H

Die verblyf was goed. Dit was net baie warm en die lugversorger het nie gewerk nie.

Ons is goed ontvang en die dame het vir ons gewag en die kamers vir ons gewys.

Jaco V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie dankie aan Rhoda.

Dit was briljant, sal weer daar oornag!

Lizane M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizane M

Baie gemaklike verblyf vir een aand.

Probeer dalk 'n ekstra waaier in die kamer sit. Dit nogal warm in die somer.

Keith R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith R

Het verblyf baie geniet.

Ons verblyf was baie aangenaam en die personeel was baie behulpsaam. Sal die plek aanbeveel by ander mense. Een probleem was geen deure voor die badkamers nie.

Adele G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Oornag vir sportbyeenkoms.

Akkommodasie baie skoon en netjies.

Elmarie L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie L

Te beknop en raserig.

In kamer 9 kan elke geluid gehoor word, wat my hele familie heelnag wakker gehou het.

Sene C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sene C

Beslis goeie waarde vir geld.

Die stort het gelek op die badkamer vloer wat 'n irritasie was en daar was niemand om ons sleutels te vat en vir ons oop te maak toe ons vertrek nie en was bietjie lawaaierig maar verder heel lekker.

Wian P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian P

Vriendelike diens. Skoon en gemaklike kamers. Sal dit vir seker aanbeveel.

Hierdie is 'n baie gerieflike en vriendelike ervaring gewees. Diens was baie goed en die kamer was mooi, skoon en baie gerieflik. Sal weer van hulle gebruik maak as ek daar verbygaan.

Vonett S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonett S

Baie welkom gevoel.

Huislik gevoel en baie aangename en vriendelike gasvrou!

Susan V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ons was baie vriendelik verwelkom, en die kamers is baie mooi.

Vriendelike, aangename ervaring, kan dit definitief aanbeveel!

Brenda S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Netjiese eenheid, baie sentraal geleë.

Die eenheid is netjies met alles wat nodig is. Die gasvrou is baie hulpvaardig. Die gastehuis was baie sentraal geleë vir ons doeleindes.

Christa B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Lekke!

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Elize B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Baie aangenaam en netjies.

Dit was 'n aangename ervaring en baie netjies en skoon. Vriendelike diens!

Henk V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Netjiese verblyf met 'n uistekende gasvrou wat ons op die hande gedra het.

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en na eenheid geneem. Die gasvrou het opgemerk dat die eenheid wat ons bespreek nie heeltemal by ons behoefte gepas het nie en op haar eie ons 'n meer geskikte eenheid aangebied. Sy het regtig baie moeite gedoen om te verseker alles is reg. Baie dankie!!!!

Linda G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Alles was pragtig skoon en netjies. Verwarmer aangesit in ons kamer - heerlik!

Die eienaar het ongelooflik baie moeite gedoen. Sy het vooraf gebel om te hoor hoe laat ons aankom. Ons kamer se verwarmer was aan en ons kon heerlik knus in die kamer kuier. Ek wou graag 'n kamer met 'n bad hê, maar hul het net 'n driekwartbed-kamer beskikbaar gehad. Sy het vir my die sleutel gegee sodat ek in daardie kamer kon gaan bad. Baie dankie!

H H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H H

Goed!

Alles was goed en sonder klagtes!

Johan T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamers en geriewe.

Ons was vir 'n sportbyeenkoms daar en die eenheid het aan ons behoeftes voldoen.

Gerda C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Basies, maar netjies.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Zena V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zena V

Ons was in Klerksdorp vir 'n troue.

Alles was wonderlik, ons het net nie handdoeke gehad nie.

Nico G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G

Nie so goed.

Sien die sterre hieronder.

Sally B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sally B

Dit is regtig 'n geval van "jy kry waarvoor jy betaal het".

Alles was baie skoon en netjies maar geen luuksheid nie. Die kamer is oud en kort regtig aandag - die mure en matte is nie geskik vir gaste nie. Die beddens en kussing het beter dae geken. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort wat nie werk nie. Die lig in die slaapkamer werk nie. Rhona, die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en so ook die personeel. Hierdie verblyf is regtig van lae gehalte. Sal ek dit aanbeveel? Net as jy regtig nie op 'n ander plek regkom nie - dit was nie aaklig nie, maar ook nie fantasties nie.

Jaco D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco D

Algemeen: goed!

Die wasbak in die badkamer het onderhoud nodig. Die kraan was los en die prop seel nie goed nie. Die water neem lank om warm te word. Daar is klein goedjies wat aandag nodig het. Die res was baie goed.

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdoorn 88, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf979e9db587319471f63009c155e8582ba95b2cd9a2c26ea806c17ab933d2cd53a172320bf4b6a4835d5f7f0fe365f229888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 88 Buffelsdoorn Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.83897153277 26.678499387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang