Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strydom Stop and Stay

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdoorn 88, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste.

Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en badkamer. Strydom Stop and Stay is naby winkels, toprestaurante en ander vermaak.

Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis vir selfsorg, 'n braai-area en lapa. Onderdakparkeerplek is agter veiligheidshekke beskikbaar.

Daar is konferensiegeriewe met plek vir 20 afgevaardigdes en daar is lugversorging. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie en gebruik sonkrag.

Ons sien uit om jou te verwelkom by ons!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Pierre D
5.0
Rhona en haar man het ons so welkom laat voel! Het so lekker geslaap! Wat 'n pragtige plek omring met plante en blomme! Ons het onsettend lekker gebra...
Sien meer
Aug 2024
Hannes C
Gesin met tieners
5.0
Awesome My vrou en kinders was daar! Hulle terugvoering is dat dit baie lekker was. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het meer gedoen as wat verw...
Sien meer
Jun 2024
Laura V
Gesin met klein kinders
5.0
Gastehuis is sentraal geleë en was maklik en vinnig om gou iewers heen te ry. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.
Jun 2024
Matthew H
Gesin met tieners
5.0
Perfect location for a night stopover with family. Rhona is a wonderful hostess. The room was perfect and had everything we needed. It ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Natasha S
5.0
Baie gasvry, met alles wat mens nodig het. Sien sterre.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Buffelsdoorn 88, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Strydom Stop and Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdoorn 88, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf979e9db587319471f63009c155e8582ba95b2cd9a2c26ea806c17ab933d2cd53a172320bf4b6a4835d5f7f0fe365f229888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 88 Buffelsdoorn Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.83897153277 26.678499387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang